Cllr Leoné Venter

Cllr Leoné Venter DA Raadslid Weskus Distrik Munisipaliteit

🙏 Ons bid vir die beampte se herstel en vir die veiligheid van elke persoon wat hulself daagliks opoffer om ander te bes...
03/04/2026

🙏 Ons bid vir die beampte se herstel en vir die veiligheid van elke persoon wat hulself daagliks opoffer om ander te beskerm.

Die Klawer-polisie ondersoek ʼn saak van poging tot moord ná ʼn skietvoorval Donderdagaand omstreeks 19:00 op die N7 naby Paddavlei.

🚔 ’n Ernstige voorval wat ons almal tot stilstand behoort te bringGister is ’n provinsiale verkeersbeampte tussen Clanwi...
03/04/2026

🚔 ’n Ernstige voorval wat ons almal tot stilstand behoort te bring

Gister is ’n provinsiale verkeersbeampte tussen Clanwilliam en Klawer geskiet terwyl hy op diens was. Gelukkig het hy die voorval oorleef, maar is beseer.. Stabiel.. en ons bid vir sy spoedige herstel.

Hierdie is meer as net nog ’n nuusgebeurtenis...dit is ’n herinnering dat die mense wat ons paaie veilig hou, hul eie veiligheid elke dag op die spel plaas. Terwyl baie van ons die feesnaweek saam met familie en geliefdes deurbring, is daar amptenare wat hul tyd opoffer om te verseker dat ons veilig by ons bestemmings kom.

Padveiligheid begin by elkeen van ons. Gehoorsaam die reëls, ry verantwoordelik, en toon respek teenoor verkeersbeamptes en alle wetstoepassers. Hulle is nie daar om te straf nie...hulle is daar om lewens te red.

Kom ons staan saam teen geweld en onverskilligheid. Ons amptenare verdien beter. Hulle verdien veiligheid. Hulle verdien respek.

🙏 Mag ons nooit gewoond raak aan geweld nie, en mag ons altyd bo als verantwoordelikheid, respek en menswaardigheid kies.





🐣 Geseënde Paasfees aan almal.Mag hierdie Paastyd vir elkeen van ons ’n tyd van hoop, vernuwing en nuwe begin wees. In ’...
03/04/2026

🐣 Geseënde Paasfees aan almal.

Mag hierdie Paastyd vir elkeen van ons ’n tyd van hoop, vernuwing en nuwe begin wees. In ’n wêreld wat soms uitdagend voel, herinner Paasfees ons daaraan dat daar altyd lig na donker kom, en dat geloof, liefde en saamstaan ons sterker maak.

Mag julle huise gevul wees met vreugde, julle harte met vrede, en julle dae met kosbare oomblikke saam met familie en vriende.

Laat ons ook in hierdie tyd na mekaar uitreik, mekaar ondersteun en saam bou aan ’n veilige en omgee, gemeenskap.

Geniet die Paasnaweek, reis veilig en wees goed vir mekaar.

💙 Geseënde Paasfees!

31/03/2026

💪 A government that works for you

💙 True leadership is measured in service to the people, not in titles, positions, or promises. Today’s caps and gowns do...
31/03/2026

💙 True leadership is measured in service to the people, not in titles, positions, or promises. Today’s caps and gowns don’t represent academic degrees.. they represent experience, resilience, and the daily work that builds a stronger municipality.



🏆 An awards ceremony is more than just an event.. it is a moment to pause, reflect, and recognise the people behind our ...
30/03/2026

🏆 An awards ceremony is more than just an event.. it is a moment to pause, reflect, and recognise the people behind our service delivery.

From our longest-serving employees, whose years of dedication have helped shape our institution, to our young and promising interns...each recognition tells a story of hard work, growth, and commitment.

Every single person plays a vital role. Whether on the frontlines, behind the scenes, just starting your journey, or after decades of service..you matter. Your contribution matters. Without you, we would not be the best-run municipality in South Africa.

We don’t say it often enough, but our success is built on your dedication, resilience, and willingness to go the extra mile, often under challenging circumstances. It is the people of Weskus who turn responsibility into impact and work into purpose.

To every staff member... thank you for your commitment, your pride in service, and for continuously uplifting our communities and yourselves.

Together, we are stronger. Together, we make a difference.



📚 Another week of SALGA done and dusted.It’s always important to attend workshops like these..not just to be present, bu...
27/03/2026

📚 Another week of SALGA done and dusted.

It’s always important to attend workshops like these..not just to be present, but to actively engage, learn, and grow. The value of shared knowledge, collaboration, and staying aligned with best practices in local government cannot be overstated.

Great presentations, insightful discussions, and meaningful takeaways that we can implement back in our communities.

Grateful for the opportunity to be part of these conversations that ultimately strengthen service delivery and leadership



Well done Cllr blaauw 🥳👆
24/03/2026

Well done Cllr blaauw 🥳👆

🚀 In 2024 het hy die DA gelei om ’n ANC-ward te wen.

Met privaatsektor-ervaring, liefde vir gemeenskapsport en ’n onstuitbare dryfkrag, is hy gereed om resultate in Cederberg te lewer.

Volg hierdie skakel om jou registrasiestatus na te gaan: https://check.da.org.za

💙

En die WESKUS Burgemeester doen dit weer. 💪 ons is baie trots Mayor Boffie. Beste munisipaliteit in die land.
23/03/2026

En die WESKUS Burgemeester doen dit weer. 💪 ons is baie trots Mayor Boffie. Beste munisipaliteit in die land.



🇿🇦 Ons het ’n SALGA Jeugvergadering bygewoon waar belangrike gesprekke oor jeugdeelname en ontwikkeling plaasgevind het....
10/03/2026

🇿🇦 Ons het ’n SALGA Jeugvergadering bygewoon waar belangrike gesprekke oor jeugdeelname en ontwikkeling plaasgevind het.

Soos gereeld die geval is, was die DA eerste in ons sitplekke, gereed om die werk te begin. Ongelukkig moes ons byna ’n halfuur wag vir ander rolspelers om op te daag, en die vergadering het uiteindelik ’n uur later as beplan begin.

Tyd en professionaliteit is belangrik wanneer ons oor die toekoms van ons jong mense praat. Ten spyte hiervan het ons voortgegaan met die sake van die dag, waar die fokus sterk was op die noodsaaklikheid van jeugdeelname op alle vlakke van regering en besluitneming.

Ons glo dat jong mense nie net ’n stem moet hê nie, maar aktief deel moet wees van die oplossings en ontwikkeling van hul gemeenskappe.

Die DA bly verbind tot verantwoordelike leierskap, dissipline en die skep van werklike geleenthede vir ons jeug.



🏆 Well done to Damian Smit wat verkies is as die Intern van die jaar. Natuurlik baie trots.Hierdie erkenning getuig van ...
09/03/2026

🏆 Well done to Damian Smit wat verkies is as die Intern van die jaar. Natuurlik baie trots.

Hierdie erkenning getuig van harde werk, toewyding en ’n positiewe bydrae gedurende sy tyd as intern by die Weskus Distriksmunisipaliteit. Jong mense soos Damian wys vir ons hoe belangrik dit is om in ons jeug te belê en geleenthede te skep waar hulle kan groei en hul potensiaal bereik.

As raadslid maak dit my opreg trots om te sien hoe ons jong mense ontwikkel en voorberei word vir die toekoms.



08/03/2026

🌸 Happy International woman's day...

On International Women’s Day we celebrate the strength, resilience and courage of women everywhere. Today is a reminder that no matter the challenges we face, we always have the power to restart, reset and refocus. Let us continue lifting each other up, breaking barriers, and building a future where every woman and girl can thrive.

Address

Weskus
Cederberg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cllr Leoné Venter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share