SR Die Dokumentêr

SR Die Dokumentêr Capturing the history of the SR Hill and SR Shellhole of Greylingstad for future generations.

20/04/2025
Kom ontdek Greylingstad en omgewing!Net die regte gesinsdag om die jaar af te skop.
01/01/2025

Kom ontdek Greylingstad en omgewing!

Net die regte gesinsdag om die jaar af te skop.

Agtergrond lees werk. Private Tucker was in die   area gestationeer. Gee mens so bietjie agtergrond wat die soldate dag ...
10/12/2024

Agtergrond lees werk. Private Tucker was in die area gestationeer. Gee mens so bietjie agtergrond wat die soldate dag tot dag gedoen het.

Die voorreg gehad om 'n kort onderhoud met oom Ludwig Ankiewitcz te kon doen om Greylingstad gedurende die Anglo-Boere O...
04/11/2024

Die voorreg gehad om 'n kort onderhoud met oom Ludwig Ankiewitcz te kon doen om Greylingstad gedurende die Anglo-Boere Oorlog te bespreek.

As daar nou een lopende geskiedenis boek is gaan praat met oom Ludwig.

Hopenlik sal ek van die stories en vertellings in die dokumentêr kan inbring.

Dankie oom Ludwig. Die stukkie geskiedenis is verewig.

Oom Robbie Hall, Old Bill van die SR Shellhole was vandag ons eerste onderhoud vir die dokumentêr.OB het so bietjie gepr...
30/10/2024

Oom Robbie Hall, Old Bill van die SR Shellhole was vandag ons eerste onderhoud vir die dokumentêr.

OB het so bietjie gepraat oor die SR Shellhole se geskiedenis.

Dankie vir die waardevolle insette!

Basiese storyboard is voltooi. Dit gee my die beplanning wat nodig is om die dokumentêr te maak.Watter storielyn gaan ge...
06/10/2024

Basiese storyboard is voltooi. Dit gee my die beplanning wat nodig is om die dokumentêr te maak.

Watter storielyn gaan gebruik word. Wie ek onderhoude mee moet voer. Watter fotos en video materiaal ek benodig. Klank. Toerusting wat benodig gaan word.

Die week begin die ondehoude met individue. Gaan hoor wat hulle kan bydra, wat eindelik belangrik is tot die storielyn en help die persoon met voorbereiding vir die dag wat die onderhoud geskiet gaan word.

06/10/2024

Work in Progress

A short documentary on the history of the SR Hill and SR Shellhole in Greylingstad from the perspective of the Anglo-Boer War from 1899 to 1902.

Follow this page where an idea is created and how it develops into a documentary.

Address

Greylingstad
2415

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SR Die Dokumentêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share