Hoërskool Kempton Park - Kempies

Hoërskool Kempton Park - Kempies Daar’s Werk
(2)

𝗡𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿, 𝗻𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗼𝗼𝗶𝗲𝗿!Baie geluk aan een van ons ongelooflike spanlede by Hoërskool Kempton Park! Dankie...
06/09/2026

𝗡𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿, 𝗻𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝗺𝗼𝗼𝗶𝗲𝗿!

Baie geluk aan een van ons ongelooflike spanlede by Hoërskool Kempton Park! Dankie vir jou passie, jou harde werk en die verskil wat jy elke dag maak in ons leerders se lewens.

Mag jou nuwe jaar gevul wees met sukses, geluk en hope mooi oomblikke!

𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘: 𝗘𝗔𝗦𝗧𝗘𝗥𝗡𝗦 𝗣𝗥𝗘𝗠𝗜𝗘𝗥 𝗟𝗘𝗔𝗚𝗨𝗘Kempies vs Duduza Eerstes Geluk Kempies! Ons is trots op julle.
03/09/2026

𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘: 𝗘𝗔𝗦𝗧𝗘𝗥𝗡𝗦 𝗣𝗥𝗘𝗠𝗜𝗘𝗥 𝗟𝗘𝗔𝗚𝗨𝗘

Kempies vs Duduza Eerstes

Geluk Kempies! Ons is trots op julle.

𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘: 𝗘𝗔𝗦𝗧𝗘𝗥𝗡𝗦 𝗣𝗥𝗘𝗠𝗜𝗘𝗥 𝗟𝗘𝗔𝗚𝗨𝗘Kempies vs Hoërskool Dr. E.G. JansenBaie geluk Kempies! Ons is trots op julle.
03/09/2026

𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘: 𝗘𝗔𝗦𝗧𝗘𝗥𝗡𝗦 𝗣𝗥𝗘𝗠𝗜𝗘𝗥 𝗟𝗘𝗔𝗚𝗨𝗘

Kempies vs Hoërskool Dr. E.G. Jansen

Baie geluk Kempies! Ons is trots op julle.

𝗥𝗘𝗩𝗨𝗘Kempies Revue behaal 3de plek by die Kaleidoscope finaal met 'n indrukwekkende gemiddeld van 90%+.Baie geluk Kempie...
03/09/2026

𝗥𝗘𝗩𝗨𝗘

Kempies Revue behaal 3de plek by die Kaleidoscope finaal met 'n indrukwekkende gemiddeld van 90%+.

Baie geluk Kempies! Julle het die verhoog aan die brand gesteek.

Ons sluit hierdie kompetisie op 'n hoogtepunt af en sien uit na die volgende optrede by die 𝘎𝘰𝘭𝘥 𝘙𝘦𝘦𝘧 𝘊𝘪𝘵𝘺 𝘓𝘺𝘳𝘪𝘤 Teater, waar Kempies deelneem in die gevorderde-afdeling van die 8𝘉𝘦𝘢𝘵𝘴 Revue- kompetisie.

Baie sterkte!

𝗥𝗜𝗡𝗚𝗕𝗔𝗟-𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘 Kempies Ringbal het uitnemend presteer! Van ons tien ringbalspanne het ses hul ligas in die top-twee pos...
03/09/2026

𝗥𝗜𝗡𝗚𝗕𝗔𝗟-𝗨𝗜𝗧𝗦𝗟𝗔𝗘

Kempies Ringbal het uitnemend presteer! Van ons tien ringbalspanne het ses hul ligas in die top-twee posisies afgesluit.

Ons o/18A-seuns, o/17A-dogters en o/15B -dogters het hul ligas gewen, terwyl ons o/18A -dogters, o/15A-seuns en o/15A-dogters elk ’n tweede plek behaal het.

Die o/18A-dogters en o/18A-seuns dring deur na 𝘊𝘩𝘢𝘮𝘱 𝘰𝘧 𝘊𝘩𝘢𝘮𝘱𝘴 wat op 12 September gespeel word.

Kempies is ongelooflik trots op elke speler en afrigter vir hul harde werk. Ons wens julle alle sterkte toe met die 𝘊𝘩𝘢𝘮𝘱 𝘰𝘧 𝘊𝘩𝘢𝘮𝘱𝘴-toernooi.

03/09/2026
Twee van die GROOTSTE STEMME is ook op die jaar se KEMPIEFEES verhoog saam klomp ander kunstenaars! 🔥Het jy al jou kaart...
03/09/2026

Twee van die GROOTSTE STEMME is ook op die jaar se KEMPIEFEES verhoog saam klomp ander kunstenaars! 🔥
Het jy al jou kaartjies gekoop? 🎟️

31 OKTOBER 2026 | KUNSTENAARS | STALLETJIES | KINDERVERMAAK
🎟️ KAARTJIES NOU BESKIKBAAR op www.opentickets.co.za

𝗡𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿, 𝗻𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘀𝘁𝗲𝗿𝗸𝗲𝗿!Baie geluk aan een van ons ongelooflike spanlede by Hoërskool Kempton Park! Danki...
03/09/2026

𝗡𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘄𝘆𝘀𝗲𝗿, 𝗻𝗼𝗴 ’𝗻 𝗷𝗮𝗮𝗿 𝘀𝘁𝗲𝗿𝗸𝗲𝗿!

Baie geluk aan een van ons ongelooflike spanlede by Hoërskool Kempton Park! Dankie vir jou passie, jou harde werk en die verskil wat jy elke dag maak.

Mag jou nuwe jaar gevul wees met sukses, geluk en hope mooi oomblikke!

Baie geluk Anika Smit! Kempies is trots op jou!
02/09/2026

Baie geluk Anika Smit! Kempies is trots op jou!

Address

H/v Riebeeckweg En Firlaan
Kempton Park
1619

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 19:00 - 15:00

Telephone

+27119702102

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Kempton Park - Kempies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category