VF Plus Lourens Gouws - Mogale City

VF Plus Lourens Gouws - Mogale City Updates about service delivery in Mogale City

05/09/2026

Die weer is nie mooi nie.....maar die VF Plus is hier en ons staan inwoners by met enige sake asook inligting aangaande die 4de November 2026.

Panorama Aftree Oord bied ook vandag Γ± mark dag aan,ondersteun hul en kom kry U happies vir die rugby vanmiddag πŸ‘ŒπŸ»πŸ‘ŒπŸ»πŸ’šπŸ’šπŸŒΈπŸŒΈπŸ”₯πŸ”₯

Mooi Saterdag

Bly Warm Bly Veilig en Goooo Bokke πŸ‰πŸ‰πŸ‰

VF Plus Lourens Gouws - Mogale City

🌿🌿🌿🌿Krugersdorp verdien beter!!Die rank plante in Silverfields oorkant Silverfields Primary was n̈ oogseer asook ñ gevaa...
04/09/2026

🌿🌿🌿🌿Krugersdorp verdien beter!!

Die rank plante in Silverfields oorkant Silverfields Primary was n̈ oogseer asook ñ gevaar vir inwoners,motoriste asook voetgangers al vor baie jare.

Die VF Plus het keer op keer die munisipaliteit versoek om die situasie te hanteer en aandag te gee.....helaas het niks gebeur nie en die VF Plus het toestemming ontvang om die situasie te hanteer en te beveilig vir die inwoners.

Raadslede asook PotensiΓ«le raadsleede het ingespring met die hulp van sake-eienaars in die omgewing om die indringer plante asook die vullis te verwyder.

Die aksie was al 3 maande gelede uitgevoer en ons aksies gaan nog voort.

Die 4de November 2026 kan ons almal ons stem laat hoor by die stembus......

Stem Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus op al 3 stem briewe en virseker so Γ± Mogale City wat werk en vir u werk πŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³

VF Plus Lourens Gouws - Mogale City

https://www.facebook.com/share/p/19TL7BXYSy/
02/09/2026

https://www.facebook.com/share/p/19TL7BXYSy/

(Blaai af vir Afrikaans)

The Freedom Front Plus (VF Plus) today announced its mayoral candidates for Gauteng’s three metro councils, six local municipalities and two district municipalities – a formidable team ready to shoulder the responsibility and make local government work again.

Mayoral candidates for Gauteng in the photo from left to right:

β€’ Johannesburg Metro: Franco de Lange
β€’ Tshwane Metro: Willie Spies
β€’ Ekurhuleni Metro: Jennifer Glover
β€’ Sedibeng District: Julio Agrella
β€’ Emfuleni: Cobus Cato
β€’ Merafong: Ben van der Berg
β€’ Mogale City: Amy Steyn
β€’ Rand West City: Fred Steffers
β€’ West Rand District: Braam Reed
β€’ Lesedi: Mari Boshoff (absent)
β€’ Midvaal: Ockert Brits (absent)
Jaco Mulder, Freedom Front Plus leader in Gauteng – front left

_______________

Die VF Plus het vandag sy burgemeesterskandidate vir Gauteng se drie metrorade, ses plaaslike munisipaliteite en twee distriksmunisipaliteite bekend gestel – ’n span wat gereed is om verantwoordelikheid te neem en plaaslike regering weer te laat werk.

πŸ“ΈBurgemeesterskandidate vir Gauteng op foto van links na regs:

β€’ Johannesburg-metro: Franco de Lange
β€’ Tshwane-metro: Willie Spies
β€’ Ekurhuleni-metro: Jennifer Glover
β€’ Sedibeng-distrik: Julio Agrella
β€’ Emfuleni: Cobus Cato
β€’ Merafong: Ben van der Berg
β€’ Mogale City: Amy Steyn
β€’ Rand West City: Fred Steffers
β€’ Wes-Rand-distrik: Braam Reed
β€’ Lesedi: Mari Boshoff (Afwesig)
β€’ Midvaal: Ockert Brits (Afwesig)
Jaco Mulder, VF Plus leier in Gauteng – links voor

_______________
Read the full statement here: | Lees die volledige verklaring hier:
https://tinyurl.com/54trwk4c

31/08/2026
21/08/2026

πŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ’šMooi Naweek en Geniet🀝🏻🀝🏻🀝🏻🀝🏻

Die weer is pragtig en die seisoen het gedraai.....ons moet die 4de November 2026 ook die huidige politieke seisoen verander.....dit kan gedoen word πŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’ͺπŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ’šπŸ’š

Stem Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus en laat U stem gehoor wordπŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³πŸ—³
πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‡ΏπŸ‡¦Mooi NaweekπŸ‰πŸ‰πŸ‰πŸ‰πŸ‰

Rdl VF Plus Lourens Gouws - Mogale City

VF Plus - Mogale Plaaslike Munisipaliteit
VF Plus - Gauteng
VF Plus Amy Steyn - Mogale City
Tjaart Steenkamp VF+

01/08/2026

Saterdag 1 Augustus 2026

Maak seker U is reg geregisteer om die 4de November 2026 vir die Vryheidsfront Plus te stem.

U stem tel en saam kan ons Krugersdorp omdraai en herstel πŸ—³πŸ—³βŒοΈβŒοΈπŸ’šπŸ’šπŸ™ŒπŸ™ŒπŸ‘ŒπŸ»πŸ‘ŒπŸ»πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‡ΏπŸ‡¦

VF Plus Lourens Gouws - Mogale City

Address

Krugersdorp

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VF Plus Lourens Gouws - Mogale City posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VF Plus Lourens Gouws - Mogale City:

Shortcuts

Share