01/09/2026
WAT D**K JULLE ? πβ οΈ Ε dier wat net sy eie besigheid wil doen en uitgelos word - hier kom die mensDOM , ruk hom uit en slaan hom dood ...... as dit nou Ε hond of kat was sou almal staak , maar volgens meeste verdien Ε slang dit ? As jy nou die HERE was en jy kyk af op die tiepe barbarigheid , glo ek jy sal bitter teleurgesteld wees in die mensdom π God het alles geskape , die hele diereryk , elke liewe ding ππ π¦π’ππΈπ¦πͺΌππππ«π·π¦π¦πͺ°πͺ±π en net omdat jy nie van een van sy skeppings hou nie , beteken dit nie dat jy soos die siek barbaar hoef te reageer nie !
Ek glo sterk vas hoe mense diere hanteer sΓͺ BAIE van wie hulle is , en die duiwel is sterk tussen ons mense π«€ kan jy d**k hoe gan ons wereld lyk oor 20 jaar ? Niks meer diere , net haat , baklei , dood , besoedeling .............. die keuses wat jy vandag maak , bepaal wat jou kinders eendag gan ervaar !