27/08/2025
Dankie vir die ondersteuning Andries D’Alebout. Die bul het van kleins af uit gestaan in sy jaargroep. Met mooi simmetriese horings en op skaars 3 en n half jaar oud glo ek dit gaan n baie mooi bul word. Hy is n seun van A45 wat 54.5” gemeet het.