Trees Of Life

Trees Of Life Receiving Life. Giving Life
House of Safety

01/01/2026
26/11/2025

Ek hoop dat julle ook soos ons al in die fees-seisoen kom🎄
Ons is gereed vir kersfees @ home 🌳💚🏡

28/10/2025

Hallo Trees of Life Familie
Kan iemand ons asb help met n XL Boomerang skooltas 🎒
Oudste sussa se tas het besluit hy is nou moeg en kan nie meer vasbyt tot einde vd jaar nie🤦🏼‍♀️
Groet M🌳💚🏡

03/08/2025

Goeie more julle 🌳

Ons beleef tans ’n moeilike paar maande by _Trees of Life_ en sukkel regtig om in al die kinders & huis se behoeftes te voorsien.

As jy in ’n posisie is om te help — hetsy met ’n eenmalige bydrae of gereelde ondersteuning — sal dit ’n werklike en onmiddellike verskil maak.

Jy is welkom om my direk te kontak.

Baie dankie vir elkeen se omgee en ondersteuning!
M🌳🏡💚

*Sleutelhouer fondsinsameling*Soos jul op die foto sien, het ek 50 pragtige hout sleutelhouers self gemaak om weg te gee...
14/06/2025

*Sleutelhouer fondsinsameling*

Soos jul op die foto sien, het ek 50 pragtige hout sleutelhouers self gemaak om weg te gee vir al Trees of Life se ondersteuners 💚🗝

Koste: Enige donasie

Hoe kry jy dit in die hande?
1. As jy naby ons bly kan jy 1 (of meer) kom haal.
2. Andersins kan ek dit vir R50 met Pudo vir jou pos.

Waarvoor gaan die fondse:
* Weeklikse terapie vir al ons kinders
* Petrol na aktiwiteite
* Vars groente en Vrugte

Ek hoop dat almal ten minste 1 bestel!
Groete Margareet 🌳💚🏡

13/05/2025

Julle is amazing!🤗
Baie dankie vir almal wat so ruimhartig bygedra het vir Saterdag se Worsbroodjie verkope🥰🥳

Vir die wat dalk nog iets wou skenk, ons benodig asb nog:

🍽️ Papierbordjies
🧻Servette
🪵4 sakke Charcoal
🔥Blitz
🟡Mosterd
🧈Margarien

🫑🥒🍌Vars groente en vrugte vir ons huis
🧼Skoonmaakmiddels
🧥Wintersklere vir die meisies.

Dankie dat julle ons ondersteun, sodat ons elke dag kan voortgaan om n verskil in die kinders se lewens te maak! Ek waardeer dit 🌳💚🏡

Vandag is 'n groot dag vir ons. Jongste gaan na 'groot' klas in kleuterskool.Ander 3 gaan Laerskool toe. Gr R,  Gr 1, en...
15/01/2025

Vandag is 'n groot dag vir ons. Jongste gaan na 'groot' klas in kleuterskool.
Ander 3 gaan Laerskool toe. Gr R, Gr 1, en oudste in Gr 4.
(En Jasper die Lab chil in die agtergrond 😉

03/01/2025

Goeie naand julle.
Ons het op die oomblik 'n groot behoefte aan kruideniersware.

Hier is n volledige lys van als wat benodig word.

• Tamatiesous
• Mayo
• Suurlemoensap
• Heuning
• Bruin asyn
• Olie
• Botter
• Margarine
• Suiker
• Koffie
• 5 Rose tee
• Rooibostee
• Mieliemeel
• Spagetti
• Macaroni
• Tuna
• Tamatie & uie blikkies
• Oats
• Aartappels
• Uie
• Tamaties
• Komkommer
• Broccoli
• Butternut
• Kool
• Brood
• Melk
• Eiers
• Kaas
• Jogurt
• Viennas
• Hoender stukke
• Hoender fillets
• Maalvleis
• Wors

• 1ply toiletpapier
• 2ply toiletpapier
• Skottelgoedseep
• Vadoeke
• Wasgoedpoeier
• Sunlight 'bar'
• Domestos
• Swartsakke
• Nuwe mop
• Skool kosblikke

Address

Villieria
Pretoria

Telephone

+27720252175

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Trees Of Life posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share