VF Plus - Umhlathuze

VF Plus - Umhlathuze Meer as ’n politieke party. Met ’n nuwe visie vir ’n suksesvolle SA, verbind tot beter dienslewering en verantwoordbaarheid. | More than a political party.

With a bold new vision for a successful SA, committed to service delivery and accountability.

22/06/2026

“Met of sonder vennote, wees gaan ons daar wees,” sê die VF Plus met verwysing na KwaZulu-Natal – ʼn provinsie waar die politiek tradisioneel deur die ANC, IVP, MKP en in ʼn mindere mate die DA oorheers word.

22/06/2026
✅ Loyal payers may not be overburdened!   for fair municipal tariffs. Register on June 20 and 21 to vote for the VF Plus...
21/06/2026

✅ Loyal payers may not be overburdened!

for fair municipal tariffs. Register on June 20 and 21 to vote for the VF Plus!

✅ Getroue betalers mag nie oorbelas word nie!  vir billike munisipale tariewe. Registreer op 20 en 21 Junie om vir die V...
21/06/2026

✅ Getroue betalers mag nie oorbelas word nie!

vir billike munisipale tariewe. Registreer op 20 en 21 Junie om vir die VF Plus te kan stem!

19/06/2026

❗️Dis tyd om te registreer!❗️

✅ Registreer op 20 en 21 Junie 2026
✅ Besoek jou naaste stempunt tussen 08:00 en 17:00
✅ Onthou jou ID-boekie of ID-kaart

19/06/2026

❗️It’s time to register!❗️

✅ Register on 20 and 21 June 2026
✅ Visit your nearest voting station between 08:00 and 17:00
✅ Remember your ID book or ID card

18/06/2026

Die ANC-geleide koalisieregering in die Nelson Mandelabaai-metro (NMBM) se radikale besluit om voort te gaan met fase twee van die

✅ STOP besoedeling: Vervolg rekenpligtige amptenare wat die natuur besoedel.  vir 'n gesonde omgewing. Registreer op 20 ...
17/06/2026

✅ STOP besoedeling: Vervolg rekenpligtige amptenare wat die natuur besoedel.

vir 'n gesonde omgewing. Registreer op 20 en 21 Junie om vir die VF Plus te kan stem!

✅ STOP pollution: Prosecute accountable officials who pollute nature.

for a healthy environment. Register on June 20 and 21 to vote for the VF Plus!

17/06/2026

Nuus dat die voormalige DA-leier, mnr. John Steenhuisen, eersdaags as minister van landbou vervang word, kon min mense verbaas het. Die VF Plus wens

Make sure you are registered to vote &Make sure your address have been changed if you have relocated We are here to assi...
13/06/2026

Make sure you are registered to vote &
Make sure your address have been changed if you have relocated

We are here to assist you

Address

Richards Bay
3900

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VF Plus - Umhlathuze posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VF Plus - Umhlathuze:

Share