Upington & Omliggende Gebiede

Upington & Omliggende Gebiede Upington Community Support Group

18/08/2026

Uppies vier fees die week saam met twee baie spesiale lede van die Uppie-familie. 🧡💙

Juf. Pienaar en Mnr. Pienaar, baie geluk met die geboorte van julle pragtige klein seuntjie, Henco! 🥹🧡

Ons is só bly saam met julle en ons harte is sommer ekstra vol om te weet dat hierdie klein lyfie waarvoor daar so lank uitgesien is, nou uiteindelik hier is. Wat ’n ongelooflike spesiale tyd vir julle as gesin!

En omdat hy darem van dag een af ’n Uppie is, kan ons seker maar solank begin beplan… 😏

Ons maak ons 1ste span rugbykaptein vir 2044 groot! 🏉😉

Welkom by die Uppie-familie, klein Henco Pienaar. Jy is reeds baie geliefd en ons is ongelooflik opgewonde om jou grootwordpad saam met jou mamma en pappa te vier.

Baie geluk, Pienaar-gesin. 🧡
Ons is sommer baie, baie bly saam met julle!

Uppies bo, altyd so! 🍊

18/08/2026
18/08/2026
18/08/2026
15/07/2026

Laste kans!

Address

Upington

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington & Omliggende Gebiede posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share