Dr Johan Steytler

Dr Johan Steytler I am a social worker and psychometrist that focus on therapeutic work, mentoring and career guidance.

Dr Johan Steytler is a registered social worker as well as a registered psychometrist.

Liewe ouers,Dit is weer tyd vir ons 2026 Oktober Plaas Vakansiekamp. Hierdie vakansiekamp is bietjie anders as vorige ka...
21/08/2026

Liewe ouers,
Dit is weer tyd vir ons 2026 Oktober Plaas Vakansiekamp. Hierdie vakansiekamp is bietjie anders as vorige kampe. Die kinders gaan hulle eie tafels bou om op te eet, ʼn veld-yskas of stoof bou en ook sekere etes self maak. Verder gaan hulle steeds met die diere werk, iets maak om huis toe te vat en natuurlik in die Koepel stap asook die lang waterslide.
Die kamp is vanaf Donderdag 24 September (Vakansiedag) tot Sondag 27 September op ons plaas Catchu Kube net buite Parys in die Vrystaat. Die kostes beloop R1500-00 per kind of R1300 per kind as u meer as een kind stuur of as u kind al voorheen saam met ons gekamp het.
Vir meer inligting en om te registreer, klik net op hierdie skakel https://forms.gle/VDSBw25tvW2HkhpN9, scan die QR kode op die advertensie of skakel my gerus op 072 144 0148.
Vakansiekamp groete
Dr Johan Steytler

15/08/2026

I am a social worker and psychometrist that focus on therapeutic work, mentoring and career guidance.

Happy womans day
09/08/2026

Happy womans day

Vandag is Juniël al 31 dae in die hospitaal, het begin in Potch Mediclinic, met die helikopter oorgeplaas na Sandton Med...
08/08/2026

Vandag is Juniël al 31 dae in die hospitaal, het begin in Potch Mediclinic, met die helikopter oorgeplaas na Sandton Mediclinic en die komende week word hy oorgeplaas na Sunninghill Netcare. Van hoëvloei suurstof, na ventilator na ossilator, weer afgewerk na ventilator en nou weer op hoëvloei. Hy vorder goed, nou net die laaste hurdle wat Sunninghill aandag aan gaan gee. Orals was die mediese personeel puik. Dankie vir almal se bydraes, ondersteuning en gebede, dit dra ons elke dag.

03/08/2026

Liewe ouers,
Dit is weer tyd vir ons 2026 Oktober Plaas Vakansiekamp. Hierdie vakansiekamp is bietjie anders as vorige kampe. Die kinders gaan hulle eie tafels bou om op te eet, ʼn veld-yskas of stoof bou en ook sekere etes self maak. Verder gaan hulle steeds met die diere werk, iets maak om huis toe te vat en natuurlik in die Koepel stap asook die lang waterslide.
Die kamp is vanaf Donderdag 24 September (Vakansiedag) tot Sondag 27 September op ons plaas Catchu Kube net buite Parys in die Vrystaat. Die kostes beloop R1500-00 per kind of R1300 per kind as u meer as een kind stuur of as u kind al voorheen saam met ons gekamp het.
Vir meer inligting en om te registreer, klik net op hierdie skakel https://forms.gle/VDSBw25tvW2HkhpN9, scan die QR kode op die advertensie of skakel my gerus op 072 144 0148.
Vakansiekamp groete
Johan

I am a social worker and psychometrist that focus on therapeutic work, mentoring and career guidance.

Hi, dankie vir almal se gebede en ondersteuning met Juniël. Ons is steeds in Mediclinic ICU in Sandton en mag dalk nog n...
16/07/2026

Hi, dankie vir almal se gebede en ondersteuning met Juniël. Ons is steeds in Mediclinic ICU in Sandton en mag dalk nog n rukkie hier wees. Daar is vordering, stadig maar ons is op die Here se tydlyn. Ons gaan nie fotos hier post nie, maar dankie vir elkeen se belangstelling, gebede, privaat boodskappe en ondersteuning op verskeie maniere. Ons waardeer dit opreg en die Here seën elkeen van julle.

Give your child the confidence to make informed subject choices. Our career guidance assessments help identify their str...
22/06/2026

Give your child the confidence to make informed subject choices. Our career guidance assessments help identify their strengths, interests, and potential career paths, making subject selection easier and more meaningful. Please scan the QR code to ensure your placement.

We calling all current students,old students instructors and dojos.To join us as we stand a final honour guard for Sense...
10/06/2026

We calling all current students,old students instructors and dojos.

To join us as we stand a final honour guard for Sensei James Vermaak .

Please wear your martial arts attire as we take the final bow to the man who walked infront.

Following the link to join the whatsapp group for arrangments:

https://chat.whatsapp.com/ByiRpdCeeRmFIxc2Xmkff2?s=qt&p=a&ilr=2

10/06/2026

Address

Vanderbijlpark

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dr Johan Steytler posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Dr Johan Steytler:

Share

Category