La France Bonsmaras

La France Bonsmaras Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from La France Bonsmaras, Winburg.

09/07/2026

Aan almal wat veiling toe ry, reis asb versigting . Ons wag vir hulle. Ons is baie opgewonde oor die diere was aangebied word.

Met trots bied ons 09 Julie 2026 ons jaarlikse produksie veiling aan. Alle diere is vir BKS ge-ent. Hoop ons sien julle ...
26/06/2026

Met trots bied ons 09 Julie 2026 ons jaarlikse produksie veiling aan. Alle diere is vir BKS ge-ent. Hoop ons sien julle in Winburg!!

Die hele kudde is ge-ent teen BKS. Groot verligting en dankbaarheid. Groot dank aan Dr Collin Albertyn en Marietjie Krüg...
26/06/2026

Die hele kudde is ge-ent teen BKS. Groot verligting en dankbaarheid.

Groot dank aan Dr Collin Albertyn en Marietjie Krüger van Absolute Genetics ( ons kudde veearts), Philip Oosthuizen van RMiS en Herman Labuschagne van Stamboek.

25/06/2026
Wat 'n voorreg om met sulke diere te kan boer. Jaar op jaar streef ons om te verbeter. Ons belê in genetika wat orals sa...
15/06/2026

Wat 'n voorreg om met sulke diere te kan boer. Jaar op jaar streef ons om te verbeter. Ons belê in genetika wat orals sal presteer. Ons is verskriklik opgewone oor 2026 se groep veilings bulle. Kom kuier op 09 Julie 2026 vir ons te Winburg veilings kompleks.

Address

Winburg
9420

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La France Bonsmaras posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share