SA Gemeente Theydon Bois

SA Gemeente Theydon Bois Elke 2de en 4de Sondag van die maand is daar 'n erediens om 9:00 uur. Ons hou Huiskerk elke Sondag aanlyn tydens covid.

Hoop om gou weer te kan saam kuier by ons Eredienste. (Elke 2de en 4de Sondag van die maand is daar 'n erediens om 9:00 uur in die Theydon Bois Village Hall, Theydon Bois, CM16 7ER.)

26/06/2026

dK | Vrede Vrydag | In jou lewe is God teenwoordig | Ds Natasha Loftus

25/06/2026

dK | Deel dit Donderdag | Die Koninkryk werk van binne af | Ds. Rue Hopley

24/06/2026

dK | | Skraap & Skrap | Dr Anet Dreyer-Kruger

23/06/2026

die Kerk | Doen Dit Dinsdag | Moeg | Ds Marike de la Rey

22/06/2026

dK | Moedhou Maandag | Genade vir die saam met wie jy eet | Ds Natasha Loftus

Baie gelukkige Vadersdag!
21/06/2026

Baie gelukkige Vadersdag!

19/06/2026
18/06/2026

dK | Deel dit Donderdag | Die morsige Saaier | Ds. Rue Hopley

17/06/2026

dK | | Leef in totale afhanklikheid van God | Ds Janine Fourie
🎥 Oordenking: “Leef in totale afhanklikheid van God”
Hy is die ware wingerdstok en dit is alleen moontlik deur HOM

Address

Theydon Bois Village Hall, Coppice Row
Epping
CM167ER

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SA Gemeente Theydon Bois posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share