Boempie

Boempie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Boempie, Playground, Bally Duff plot 19, Bethlehem.

Vandag sluit ons ons hekke, maar ons harte is so vol 💛Wat begin het as ’n eenvoudige speelplek vir kinders, het gegroei ...
01/04/2026

Vandag sluit ons ons hekke, maar ons harte is so vol 💛

Wat begin het as ’n eenvoudige speelplek vir kinders, het gegroei tot ’n veilige speelarea gevul met lag, vriendskappe, paar geskaafde knieë, groot verbeelding en onvergeetlike herinneringe.

Aan elke gesin wat ons besoek het, elke kind wat hier gespeel het, en elke lojale ondersteuner van dag een af — BAIE DANKIE. Julle liefde en ondersteuning het baie vir ons beteken.

Ons is ongelooflik dankbaar teenoor ons gemeenskap wat Boempie ondersteun het. Julle het nie net kom kuier nie… julle het deel geword van die storie.

Soos ons groet, hou ons vas aan hierdie woorde van Kid President:
“Life is a playground- go out there and have fun"
En Boempie was 'FUN'!!

Al sluit ons deure, sal die herinneringe, lag en magic voortleef in elke kind wat hier gehardloop, geklim, gedroom en gespeel het 🌿

Vriendelike groete
Monya
aka Boempie

Today we close our gates, but our hearts are so full 💛

What started as a simple space for children to play and grew into a place filled with laughter, friendships, scraped knees(few luckily), big imaginations, and unforgettable memories.

To every family who visited, every child who played, and every loyal supporter from day one — thank you.
Your love and support meant everything to us.

We are incredibly grateful to our community for making this little outdoor play haven so special.
You didn’t just visit… you became part of our story.

As we say goodbye, we hold onto this quote from Kid President:
“Life is a playground- go out there and have fun"
And Boempie was FUN!!

Though our doors may close, the memories, laughter, and magic will live on in every child who ran, climbed, dreamed, and played here 🌿

With heartfelt thanks,
Monya
aka Boempie

Boempie is oop 1 April van 09h00 tot 15h00In die gees van Paasfees en samesyn kan jou hele gesin kom saam kuier. 🐰Bring ...
31/03/2026

Boempie is oop 1 April van 09h00 tot 15h00

In die gees van Paasfees en samesyn kan jou hele gesin kom saam kuier.
🐰Bring 'n kombers (opsioneel-hier is stoele)
🐇Ingang R50 per gesin
🐰 Bring jou eie mandjie of ondersteun
🐇Kom voer en vryf die hasies
🐰lekker kuier en speel in die buitelug

Sien jou Woensdag!!

Saterdag, 21 MaartKom maak 'n draai en kom kyk die mooie kosmos.Lekkerste koffie en baskets, pizza of toasties om van te...
21/03/2026

Saterdag, 21 Maart

Kom maak 'n draai en kom kyk die mooie kosmos.
Lekkerste koffie en baskets, pizza of toasties om van te kies.
oop 09h00-15h00

Bally Duff plot 19

Wakadoooo This sweet boy is TWO!!Happy Birthday Zavian!!! 🎈
21/02/2026

Wakadoooo
This sweet boy is TWO!!

Happy Birthday Zavian!!!

🎈

'n Volle skoolweek in 3 dae I geprop.Sjoweeee... Kom speel lekker by Boempie.Die vars lug, spasie en lekker melkskommels...
17/01/2026

'n Volle skoolweek in 3 dae I geprop.
Sjoweeee...

Kom speel lekker by Boempie.
Die vars lug, spasie en lekker melkskommels is al wat jy kort om te herlaai vir die volgende laaaaaang week wat wag.

Bally Duff plot 19

09/01/2026
Boempie is oop 09h00 tot 15h00Bring jou nefies en niggies saam, kom toets jou nuwe fiets. drink lekker koffie en melksko...
26/12/2025

Boempie is oop 09h00 tot 15h00

Bring jou nefies en niggies saam, kom toets jou nuwe fiets. drink lekker koffie en melkskommels en kom kuier heerlik buite🌲

Speeltyd in Desember
15/12/2025

Speeltyd in Desember

Kom speel en baljaar lekker buite by Boempie.Woensdag -Saterdag 09h00 tot 15h00Bally Duff plot 19Bethlehem
07/10/2025

Kom speel en baljaar lekker buite by Boempie.

Woensdag -Saterdag 09h00 tot 15h00

Bally Duff plot 19
Bethlehem

'n Vars winter oggend...Kom bak lekker in die sonnetjie en laat die kinders speel en hardloop na hartelus. Heerlike koff...
02/08/2025

'n Vars winter oggend...
Kom bak lekker in die sonnetjie en laat die kinders speel en hardloop na hartelus.

Heerlike koffie, Melkskommels, baskets en pizza opsies beskikbaar.

Bally Duff plot 19
Bethlehem

Address

Bally Duff Plot 19
Bethlehem
9700

Telephone

+27721195520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boempie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Boempie:

Share

Category