Victory Kidz Moot

Victory Kidz Moot Victory Kidz Moot Children’s Home provides a loving home environment for 6 children. Our children were removed from their parents care by the legal system.

The children are between ages 6 and 16 years. The house parent, Rachel Homan, not only provide social, physical and material needs, but also provide our kids with a normal family feeling. With lots of love and care for each child. At Victory Kidz Moot we aim to make the children feel loved and give them a sense of family. We do our best to give them the same care as we do with our own kids. We aim

to provide health care rendered by medical professionals, therapeutic counselling, schooling, relaxation & cultural activities to our children. Doxa Deo Moot Campus in partnership with Umephi (AFM Executive Welfare Council) started the children’s Home when an anonyms donor approached us. Virctory Kidz Moot are situated in Rooiels Street, Moregloed, Pretoria.

25/12/2025

A very Merry Christmas to all the people who support and love our children and home.
Thank you for giving our children hope and impacting their lives through each contribution.
We love and appreciate each one of you
Blessings for a wonderful 2026❣️

Ons wil net vir elke persoon wat betrokke was by ons golfdag dankie sê. Of jy 'n speler, 'n donateur van pryse, 'n gatji...
26/08/2025

Ons wil net vir elke persoon wat betrokke was by ons golfdag dankie sê. Of jy 'n speler, 'n donateur van pryse, 'n gatjie borg of net 'n helpende hand was. Sonder julle sou die dag nie 'n sukses wees nie. Ons sien julle volgende jaar weer.

Hallo. Ons is uitverkoop. Dankie aan almal wat gaan deel wees. Ons kort wel nog pryse en gatjie borge asb.
09/08/2025

Hallo. Ons is uitverkoop. Dankie aan almal wat gaan deel wees. Ons kort wel nog pryse en gatjie borge asb.

Dankie aan elke "Pa" wat deel is van ons kinders se lewens. Vir elke ding wat julle doen in hulle lewens.
15/06/2025

Dankie aan elke "Pa" wat deel is van ons kinders se lewens. Vir elke ding wat julle doen in hulle lewens.

📅 MERK JOU KALENDER! ⛳️Victory Kids Moot Gholfdag 2025!🗓️ Datum: Donderdag, 21 Augustus 2025📍 Venue: Akasia Country Club...
29/05/2025

📅 MERK JOU KALENDER! ⛳️
Victory Kids Moot Gholfdag 2025!

🗓️ Datum: Donderdag, 21 Augustus 2025
📍 Venue: Akasia Country Club
⏰ Shotgun tee-off: 10:00

Dis tyd om jou span bymekaar te kry, die datum vas te maak, en gereed te maak vir ’n dag van gholf, netwerkgeleenthede, en ’n groot impak op kinders se lewens!

🏆 Speelformate:
Betterball Stableford
Scramble (behalwe op Par 3’s)

💸 Bespreek vroeg:
R2000 per 4-bal
Borg ‘n gaatjie vir R3000 – perfekte sigbaarheid vir jou besigheid.

📞 Kontak ons by 060 998 7192 vir meer inligting of om vooruit te bespreek.

26/05/2025

BAIE dankie vir elke persoon wat gister gehelp het by die Markiti. Ook vir elke stalletjie wat daar was. Van lekker eet goed tot die mooi items te koop en moenie van die diertjies vergeet wat daar was nie asook elkeen wat die Markiti kom ondersteun het. Ons d**k dit was 'n groot sukses. En kon dit nie gedoen het sonder julle nie.

Kan nie wag om julle Sondag te sien nie.
22/05/2025

Kan nie wag om julle Sondag te sien nie.

🎉 Victory Kids - Markdag 🎉

Op 25 Mei 2025
📍 Tydens en ná ons oggenddienste
📍 Invicta-parkeerarea

Kom geniet ’n dag vol pret vir die hele gesin – met stalletjies, smullekker kos, speletjies en baie meer!

Hierdie spesiale dag ondersteun ons “Victory Kidz – Huis van Veiligheid”, en jy kan deel wees van dit!

🛍️ Wil jy ’n stalletjie hê?
Kontak Cecilia Rossouw by 📞 074 177 1444 om jou stalletjie te bespreek,

Kom kuier saam, koop lekker goed en maak ’n verskil in kinders se lewens! 💛

Happy mother's day to our house mom, Rose. And to every other mother that is a part of our home.
11/05/2025

Happy mother's day to our house mom, Rose. And to every other mother that is a part of our home.

05/05/2025

🎉 Victory Kids - Markdag 🎉

Op 25 Mei 2025
📍 Tydens en ná ons oggenddienste
📍 Invicta-parkeerarea

Kom geniet ’n dag vol pret vir die hele gesin – met stalletjies, smullekker kos, speletjies en baie meer!

Hierdie spesiale dag ondersteun ons “Victory Kidz – Huis van Veiligheid”, en jy kan deel wees van dit!

🛍️ Wil jy ’n stalletjie hê?
Kontak Cecilia Rossouw by 📞 074 177 1444 om jou stalletjie te bespreek,

Kom kuier saam, koop lekker goed en maak ’n verskil in kinders se lewens! 💛

28/04/2025

Hallo. Victory Kidz wil graag cupcakes verkoop op die Markiti markdag en sal cupcake donasies waardeer. Dankie byvoorbaat.

Address

Pretoria
0135

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Victory Kidz Moot posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Victory Kidz Moot:

Share