20/05/2026
Cozy Corner met hulp van ouers beplan n Funday Vir die kinders. (Deur die dag)
27 Junie 2026
Kattie sal die kinders entertain Vir n uur.
As daar ouers is wat graag Wil verkope doen Bv.
Toffee apples
Spring mielies
Hotdogs
Slapchips ens
Kan u kontak maak, ingeval van voorraad wat krag gebruik sal ons n Klein fooitjie vra.