Loebies Predator Park

Loebies Predator Park Let our team share their vast knowledge with you and also educate your kids to conserve our rich heritage of South African predators and scavengers.
(309)

Let our team share their vast knowledge with you and also educate your kids to conserve our rich heritage of African predators.... Daily tours are available for everyone

11/09/2023

Need to get out of the city and back to nature? We have the perfect venue for gamedrives, hunting and more. Kranskop Lodge

Contact us for bookings whatsapp us on 082 927 0099 or e-mail [email protected]

28/06/2023

Loebies Groet Jou! .... vir die laaste keer

Na 36 jaar tree Oom Hennie en Tannie Antoinette, van Loebies Predator Park, af.

Ons was Geseënd met 36 jaar op die plaas. Daar was baie hoogtepunte en laagtepunte, blydskap en hartseer. Ons het geliefdes verloor, seergekry, gelag, gehuil, gehoop en aangehou Bid.

Deur dit alles is ons dankbaar vir ons kliente, vriende en familie wat saam met ons die uitdagings trotseer het.

Dankie vir elke een se kuier, inloer, Liefde en Gebed. Mag God julle elkeen ryklik Seen.

Ons harte is seer om die plaas te groet maar ons sien uit na die nuwe fase van ons lewe. Ons mooi herhinneringe is in ons harte gepak en gaan saam met ons na ons nuwe tuiste.

Baie Liefde
Oom Hennie, Tannie Antoinette en Familie.

03/05/2023
14/03/2023
Is jy moeg vir die huis en die jaag van die stad?Soek jy 'n bosveld-wegbreek nie te ver van die huis af nie?..Loebies Ga...
14/03/2023

Is jy moeg vir die huis en die jaag van die stad?
Soek jy 'n bosveld-wegbreek nie te ver van die huis af nie?
..

Loebies Gasteplaas en Predator Park is die perfekte geleentheid vir só wegbreek!

Kontak ons sommer nou!
Bespreek jou plek! En kom geniet die rustigheid saam met ons!

20/02/2023

kom maak n draai ...

07/02/2023

View this file, and add comments too.

Address

D-180 Alma/Loubad Road, Klein Elandsfontein
Bela-Bela
0480

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 16:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27833745254

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loebies Predator Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share