Mechanised Leader Wing 1988

Mechanised Leader Wing 1988 Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Mechanised Leader Wing 1988, Military Base, Bloemfontein.

MLV 88 sê totsien aan Adri Joubert wat in die VSA gaan werk begin van April.Sterkte broer.
26/03/2024

MLV 88 sê totsien aan Adri Joubert wat in die VSA gaan werk begin van April.
Sterkte broer.

Die winter is stadig maar seker besig om te groet en watter beter manier is daar om die lente seisoen in te gaan as met ...
06/09/2023

Die winter is stadig maar seker besig om te groet en watter beter manier is daar om die lente seisoen in te gaan as met 'n goeie kwaliteit baadjie met 'n MLV'88 geborduurde embleem vir die tussen-koud-en-koel dae.
🎖
Beskikbaar aanlyn: https://mechleaderswing.co.za/shop/

Mechanised Infantry Proficiency Badges nou beskikbaar aanlyn!-2 kentekenspelde met rubber stoppers-metaal balkie-3.5cm x...
31/07/2023

Mechanised Infantry Proficiency Badges nou beskikbaar aanlyn!
-2 kentekenspelde met rubber stoppers
-metaal balkie
-3.5cm x 2.5cm
🦡
Mechanised Infantry Proficiency Badge now available online!
-2 badge pins with rubber clutches
-metal badge
-3.5cm x 2.5cm

🎖https://mechleaderswing.co.za/shop/🎖

Stretch Caps in 'n verskeidenheid kleure met MLV'88 geborduurde embleem beskikbaar aanlyn.🔴Stretch Caps in a variety of ...
19/07/2023

Stretch Caps in 'n verskeidenheid kleure met MLV'88 geborduurde embleem beskikbaar aanlyn.
🔴
Stretch Caps in a variety of colour with MLW'88 embroidered branding available online.

🎖https://mechleaderswing.co.za/shop/🎖

Jorrie : "Dankie FA… my pakkie gekry… wat d**k  julle ouens… nice nê👍"🎖www.mechleaderswing.co.za🎖
13/07/2023

Jorrie : "Dankie FA… my pakkie gekry… wat d**k julle ouens… nice nê👍"

🎖www.mechleaderswing.co.za🎖

Varing groen wintersdrag met geborduurde MLV'88 handelsmerk beskikbaar aanlyn!Besoek asb die web skakel onder aangeheg o...
30/06/2023

Varing groen wintersdrag met geborduurde MLV'88 handelsmerk beskikbaar aanlyn!

Besoek asb die web skakel onder aangeheg om jou 35Jaar reunie registrasie te bevestig asook om jou handelsmerkdrag aan te koop:
🔴
Fern green winter warmers with MLW'88 embroidered branding available online!

Please visit the web link below to register your 35Year reunion attendance and shop your branded attire:

www.mechleaderswing.co.za

Die Noorde se jaarlikse Jag. So dra ons ook by tot natuurbewaring😜
30/06/2023

Die Noorde se jaarlikse Jag. So dra ons ook by tot natuurbewaring😜

13/06/2023

Brand new MLW "88" Association website and online store is now live!
Visit the link below to register for your 35Year Reunion attendandance and shop your MLW Association Branded Merchandise through our safe and secure payment portal.
🎖www.mechleaderswing.co.za🎖

Splinternuwe MLV "88" Vereniging webwerf en aanlyn winkel nou lewendig!
Besoek die skakel onder aangeheg om vir jou 35Jaar Reunie bywoning te registreer asook vir die aankoop van MLV Handelsmerkklere deur 'n veilige betaalpoort.
🎖www.mechleaderswing.co.za🎖

En so vind ons mekaar oor die land
27/08/2022

En so vind ons mekaar oor die land

Gisteraand 'n vinnige Kaapse Wegbreek. Lekker manne
26/08/2022

Gisteraand 'n vinnige Kaapse Wegbreek. Lekker manne

n Vinnige enetjie in die Kaap
14/02/2022

n Vinnige enetjie in die Kaap

Address

Bloemfontein

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mechanised Leader Wing 1988 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category