Oranje Preprimer

Oranje Preprimer Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oranje Preprimer, Public School, Bloemfontein.

Die tema die week is water. πŸ’¦Ons ontdek verskillende aspekte van vars- en seewater en verken die diere wat daarin lewe.πŸ‹...
02/09/2026

Die tema die week is water. πŸ’¦Ons ontdek verskillende aspekte van vars- en seewater en verken die diere wat daarin lewe.πŸ‹πŸ¬πŸ³

Hallo Lente! πŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·Ons is reg vir sonskyn, blomme en baie pret! Dit was ’n Lentedag vol kleur, lag en di...
01/09/2026

Hallo Lente!
πŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·β˜€οΈπŸŒ·
Ons is reg vir sonskyn, blomme en baie pret! Dit was ’n Lentedag vol kleur, lag en die allermalste haarstyle! πŸŽ€

Ons leer oor beroepe! πŸ‘©β€πŸ³ Ons klein sjefs was vandag hard aan die werk! Hulle het heerlik gebak en gebrou en sommer baie...
13/08/2026

Ons leer oor beroepe! πŸ‘©β€πŸ³ Ons klein sjefs was vandag hard aan die werk! Hulle het heerlik gebak en gebrou en sommer baie pret gehad. 🧁πŸ₯£πŸ°

Ons is weer vol energie terug nΓ‘ ’n heerlike wintervakansie! ❄️Ons klein ontdekkers is hard aan die werk en geniet dit o...
29/07/2026

Ons is weer vol energie terug nΓ‘ ’n heerlike wintervakansie! ❄️

Ons klein ontdekkers is hard aan die werk en geniet dit om alles oor vervoer te leer. πŸš—πŸšŒβœˆοΈπŸš‚ Elke dag bring nuwe avonture, interessante feite en baie pret!

Ons speel, ontdek, lag en groei elke dag. Elke speletjie is 'n leergeleentheid! 🧑🧑
24/07/2026

Ons speel, ontdek, lag en groei elke dag. Elke speletjie is 'n leergeleentheid! 🧑🧑

Dankie vir al die inspirasie, geduld en liefde. Gelukkige Verjaarsdag! πŸ’
17/06/2026

Dankie vir al die inspirasie, geduld en liefde. Gelukkige Verjaarsdag! πŸ’

πŸ’€πŸŒŸ Ons dogtertjies het Vrydag, 5 Junie Pajamadag geniet!Met hul gunsteling teddies 🧸, snoesige pajamas, lekker springmie...
09/06/2026

πŸ’€πŸŒŸ Ons dogtertjies het Vrydag, 5 Junie Pajamadag geniet!
Met hul gunsteling teddies 🧸, snoesige pajamas, lekker springmielies 🍿 en warm sjokolade β˜• was dit ’n dag vol pret, warmte en glimlagte. πŸ’•

β€œReach for a Dream” se Pantoffeldag!✨Baie dankie vir julle ondersteuning! Ons het altesaam 119 plakkers gekoop! Baie dan...
29/05/2026

β€œReach for a Dream” se Pantoffeldag!✨
Baie dankie vir julle ondersteuning! Ons het altesaam 119 plakkers gekoop! Baie dankie aan elkeen wat bygedra het om hierdie spesiale dag moontlik te maak. πŸ’›πŸ©·πŸ§‘

Ons het 'n huisie van koekies gemaak,met "gom" van versiersuiker vasgeplak.Ons het gebak en lekker gebrou...ons koekiehu...
28/05/2026

Ons het 'n huisie van koekies gemaak,
met "gom" van versiersuiker vasgeplak.

Ons het gebak en lekker gebrou...
ons koekiehuis was sommer gou opgekou! πŸ‘πŸ§‘β€πŸ³

Address

Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

+27514484149

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oranje Preprimer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Oranje Preprimer:

Shortcuts

Share

Category