Vriende van die Vrystaat Nasorgsentrum

Vriende van die Vrystaat Nasorgsentrum Omgee Harte

24/04/2024

🤣🤣🤣🤣🤣. WELL DONE!!!

31/10/2023
Ons dierbare Judy is verlede Donderdag skielik oorlede na skielike komplikasies met operasie.  Ons harte gaan uit na haa...
11/09/2023

Ons dierbare Judy is verlede Donderdag skielik oorlede na skielike komplikasies met operasie. Ons harte gaan uit na haar MA, Stella Wessels. Judy was n baie skugter mensie waar so liefdevol. En dit was altyd lekker om n drukkie te kry as ek by sentrum gekom het. Sy het altyd gewag tot almal klaar gegroet en gedruk het voor sy nader gestaan het. Lief Judy, al gaan ons baie verlang is dit vir ons n troos om te weet dat jy nou by Jesus is. Geen meer pyn of ongemak. Tot ons weer ontmoet.❣️❣️❣️

Address

Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vriende van die Vrystaat Nasorgsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category