Irena Coetzee Pre-Primêr

Irena Coetzee Pre-Primêr Ons Kleuterskool in die hartjie van Bonnievale.

💙 VADERSDAG BOKSE TE KOOP 💙Bederf vir Pappa hierdie Vadersdag met ’n spesiale geskenkboks terwyl jy ook ons skool onders...
28/05/2026

💙 VADERSDAG BOKSE TE KOOP 💙

Bederf vir Pappa hierdie Vadersdag met ’n spesiale geskenkboks terwyl jy ook ons skool ondersteun! 🌟

Ons Vadersdag bokse is met liefde saamgestel en perfek om vir enige pa, oupa of spesiale man in jou lewe te gee.

Elke aankoop help ons skool se fondsinsameling en word opreg waardeer. 🙏

📩 Stuur gerus vir ons ’n boodskap om jou bestelling te plaas.
Dankie dat julle ons skool ondersteun! 💙

Kom haal vandag ‘n inskrywings vorm by die skool! 🎉
23/03/2026

Kom haal vandag ‘n inskrywings vorm by die skool! 🎉

✨ ROTI VERKOPE – MOENIE UITMIS NIE! ✨Ons skool hou ’n fondsinsameling en verkoop heerlike, vars Roti’s – perfek vir ’n m...
20/02/2026

✨ ROTI VERKOPE – MOENIE UITMIS NIE! ✨

Ons skool hou ’n fondsinsameling en verkoop heerlike, vars Roti’s – perfek vir ’n maklike aandete of om in die vrieskas te bêre!

Bestel nou en ondersteun ons skool terwyl jy jou gesin bederf met iets lekker. Jy sal nie teleurgesteld wees nie!

📩 Stuur gerus vir ons ’n boodskap om jou bestelling te plaas.
Baie dankie vir julle ondersteuning! 🙌

Baie dankie aan almal wat ons Pikkie Pretdag 2025 kom ondersteun het! 🤪🥳🤩🎳🎲🎣
29/10/2025

Baie dankie aan almal wat ons Pikkie Pretdag 2025 kom ondersteun het! 🤪🥳🤩🎳🎲🎣

26/09/2025

Groot ingang kaartjie prys te wen met lucky draw. Ter waarde van R1200‼️
Kom ondersteun ons. Bring jou hele familie. Dalk is jy net die gelukkige wenner! 🥳

26/09/2025
Bederf al die pappas en oupas met n Vadersdag hamper  elk.Plaas bestelling per Whatsapp by 066 207 8338 voor 5 Junie.Ons...
21/05/2025

Bederf al die pappas en oupas met n Vadersdag hamper elk.
Plaas bestelling per Whatsapp by 066 207 8338 voor 5 Junie.
Ons skool is in Bonnievale geleë en aflewerings in buurdorpe kan gereël word.

Dankie aan almal wat ‘n Moedersdag bederfboks bestel het. Ons waardeer julle ondersteuning.🌸💕
08/05/2025

Dankie aan almal wat ‘n Moedersdag bederfboks bestel het. Ons waardeer julle ondersteuning.🌸💕

Ons Paasnessies wat in April verkoop is. Dit was ‘n groot sukses, dankie aan almal. 🐣🥚🪺
08/05/2025

Ons Paasnessies wat in April verkoop is. Dit was ‘n groot sukses, dankie aan almal. 🐣🥚🪺

Moenie uitmis nie! Plaas jou bestelling nou! 🌸
15/04/2025

Moenie uitmis nie! Plaas jou bestelling nou! 🌸

Address

Forest Street
Bonnievale
6730

Opening Hours

Monday 07:30 - 12:45
Tuesday 07:30 - 12:45
Wednesday 07:30 - 12:45
Thursday 07:30 - 12:45
Friday 07:30 - 12:45

Telephone

+27236162893

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Irena Coetzee Pre-Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Irena Coetzee Pre-Primêr:

Share

Category