Nuwe Hoop Speelpark Brits

Nuwe Hoop Speelpark Brits Nuwe Hoop is 'n nuwe speelplek in Brits.Huur ons area vir 'n partytjie of enige ander groep byeenkoms

24/03/2026

Wat โ€˜n ongelooflike dag!

Baie dankie aan elke persoon wat ons markdag by Nuwe Hoop Speelpark ondersteun het - van die stalletjies tot elke familie wat kom kuier het!

Die lag, die energie en die gemeenskap was regtig iets besonders โœจ

Brits!!!Die tyd vir ons Markdag is hier!!!!Bring julle kinders se fietse om op ons fietsbaan te kom ry! Gooi jou buurvro...
12/03/2026

Brits!!!

Die tyd vir ons Markdag is hier!!!!

Bring julle kinders se fietse om op ons fietsbaan te kom ry!

Gooi jou buurvrou en vir ouma en jou vriendin saam in een kar en kom kuier heerlik saam met ons!

Vir die mammas het ons n kwekery stalletjie, oorbelle en koffie!

Vir die pappas het ons mini poedings.

Vir die dogtertjies het ons melkskommels, armbande, soet happies, n "petting zoo" en meer.

Vir die seuntjies het ons speletjies, 3D printing speelgoed, resieskar modelle, bootjies en meer.

Kom bederf jouself so bietjie!

Kom ontspan en kuier!

Sien jou daar!!!

10/03/2026

BRITS!

Dis tyd vir โ€™n lekker oggend uit! Nuwe Hoop Speelpark se markdag is hier en jy wil dit nie misloop nie!
- Warm, vars pannekoek
- Heerlike koffie
- โ€™n Verskeidenheid opwindende plaaslike stalletjies
- Pret vir die hele gesin

๐Ÿ“… 14 Maart 2026
โฐ 9:00 โ€“ 13:00๏ฟฝ
๐Ÿ’ฐ R10 per persoon
๐Ÿ“ Nuwe Hoop Speelpark, net 250m vanaf Laerskool Brits op die Sonop pad

Bring die kinders en hulle fietse! Bring Ouma en Oupa. Bring al jou vriende. Kom geniet die oggend saam met ons.

Kom kuier saam met ons op 14 Maart by Nuwe Hoop Speelpark in Brits! Kry ons op Google maps. Tyd : 09:00 tot 13:00Hier ga...
04/03/2026

Kom kuier saam met ons op 14 Maart by Nuwe Hoop Speelpark in Brits! Kry ons op Google maps.

Tyd : 09:00 tot 13:00

Hier gaan ietsie vir almal wees!

n Mini poeding vir ouma en oupa.

Eco vriendelike "firelighters" vir pappa.

n "Tallow" produk of "heirloom" saad vir mamma.

Boeresport , melkskommels en n hele fietsbaan vir boetie en sussie!

Kom kuier en lag lekker saam met ons!

Sien julle daar! ๐Ÿ˜

Brits !!! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Oor twee weke is dit ons Markdag hier by Nuwe Hoop Speelpark in Brits! Julle sal ons op Google maps kry! Ons...
28/02/2026

Brits !!! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜

Oor twee weke is dit ons Markdag hier by Nuwe Hoop Speelpark in Brits!

Julle sal ons op Google maps kry!
Ons is in Spoorwegstraat, slegs ongeveer 250m vanaf Laerskool Brits.

Die lewe is so gejaag!

Stop n bietjie.......gooi jou kinders en hulle fietse in die kar of in jou buurman se bakkie en kom geniet n heerlike gesinsdag saam met ons!

Kom sit! Drink en eet ietsie! Speel een van ons mark speletjies saam met jou kinders!

Lag lekker!
Gesels lekker!
Kuier lekker!

Jy het dit nodig!
Julle het dit nodig!

Sien julle daar!!! ๐Ÿ˜

Wonder jy hoe om ons te kry? Ons is in Spoorwegstraat , Brits, net 250m vanaf Laerskool Brits.Soek net vir โ€œNuwe Hoop Sp...
27/02/2026

Wonder jy hoe om ons te kry? Ons is in Spoorwegstraat , Brits, net 250m vanaf Laerskool Brits.

Soek net vir โ€œNuwe Hoop Speelparkโ€ op Google Maps en volg die pin!

Kom woon ons mark by!
14 Maart
09:00 โ€“ 13:00
R10 per persoon

Dis maklik om ons te vind! Sien jou daar!

21/03/2025

Dis Markdag vandag by Nuwe Hoop Speelpark in Brits.

Kom maak 'n draai en eet 'n pannekoek.

Lekker Boeremusiek en Volkspele ook om na te kyk.

Kom geniet 'n lekker kuier dag saam met ons!

Kom maak 'n draai by ons Markdag hierdie Vrydag, 21 Maart. Kom luister lekker Boeremusiek en kom kyk na die Volkspele om...
18/03/2025

Kom maak 'n draai by ons Markdag hierdie Vrydag, 21 Maart.
Kom luister lekker Boeremusiek en kom kyk na die Volkspele om 11:00.

Ons is op die Sonoppad. Ongeveer 250m vanaf Laerskool Brits.

Kom geniet 'n heerlike markdag hier by ons by Nuwe Hoop Speelpark in Brits. 21 Maart is 'n vakansiedag! Kom loop dus lek...
12/03/2025

Kom geniet 'n heerlike markdag hier by ons by Nuwe Hoop Speelpark in Brits.

21 Maart is 'n vakansiedag! Kom loop dus lekker rustig deur ons stalletjies en geniet die samesyn, Afrikaanse musiek sowel as die Volkspele om 11:00.

Address

Spoorwegstraat / Sonop Pad
Brits

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nuwe Hoop Speelpark Brits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share