The Valley Primary School

The Valley Primary School Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from The Valley Primary School, Public School, Altydgedacht Farm , Tygerbergvalleiweg, Kenridge, Durbanville, Cape Town.

26 Maart 2026. Ons leerders het met  kreaktiewe en oulike karakter - uitrustings gespog!Hier is ñ paar  van ons leerders...
10/04/2026

26 Maart 2026.
Ons leerders het met kreaktiewe en oulike karakter - uitrustings gespog!
Hier is ñ paar van ons leerders.

23/03/2026
6 Maart 2026 het ons skool klasverkope gehou. Baie dankie aan elke ouer / voog vir die donasies en bydrae.🍩🍦🍭🍬🍫🧃
19/03/2026

6 Maart 2026 het ons skool klasverkope gehou.
Baie dankie aan elke ouer / voog vir die donasies en bydrae.🍩🍦🍭🍬🍫🧃

Gr. R - Gr. 7 wenners van ons Valentyns dag kompetisie❤️. Hierdie funksie het op 13 Februarie 2026 plaasgevind .
18/03/2026

Gr. R - Gr. 7 wenners van ons Valentyns dag kompetisie❤️.
Hierdie funksie het op 13 Februarie 2026 plaasgevind .

Geagte The Valley Gemeenskap, hier is 'n paar hoogte punte van eerste kwartaal.Jaarlikse kleure sport was groot sukses.🏃...
18/03/2026

Geagte The Valley Gemeenskap, hier is 'n paar hoogte punte van eerste kwartaal.
Jaarlikse kleure sport was groot sukses.🏃🏾

Eerste Byeenkoms vir 2026Waarde:RespekKleur: Groen 🌿
29/01/2026

Eerste Byeenkoms vir 2026

Waarde:Respek
Kleur: Groen 🌿

24/11/2025
📣 New PT / Summer Wear for 2026!We’re excited to announce the new PT and Summer Wear uniforms for the 2026 school year.👕...
23/10/2025

📣 New PT / Summer Wear for 2026!
We’re excited to announce the new PT and Summer Wear uniforms for the 2026 school year.

👕 Parents are required to place orders at the school.
Please visit the school office for order forms and further information.

Kyk wat het ons talentvolle The Valley Primêr leerders  se kunswerk! Hul wonderlike kunswerk word nou by Klein Roosboom ...
12/04/2025

Kyk wat het ons talentvolle The Valley Primêr leerders se kunswerk! Hul wonderlike kunswerk word nou by Klein Roosboom Wynlandgoed uitgestal — gaan loer gerus in en kyk na hul meesterstukke!

Address

Altydgedacht Farm , Tygerbergvalleiweg, Kenridge, Durbanville
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 13:30

Telephone

+27212240867

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Valley Primary School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category