12/05/2026
Ek wil ñ regstelling maak. Die publiek d**k hulle is op die facebook blad van die tv reeks met dieselfde naam. Hierdie blad is ñ boek wat ek geskryf het lank voordat die tv reeks begin het.
Die boek is my outobiografie. Deur die boek wil ek vir jou hoop gee. Maak nie saak in watter omstandighede jy is nie. Jy kan in oorwinning staan.
Brackenfell Boulevard
Cape Town
7560
Be the first to know and let us send you an email when DIEPE Waters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.