FotoSnippets

FotoSnippets FotoSnippets bied 'n blik op historiese plekke en persone. Die klein plekkies het baie geheime.

11/06/2023
Ons onthou ook ons gesneuweldes.
07/06/2023

Ons onthou ook ons gesneuweldes.

So eenvoudige blommetjie wat soveel historiese waarde het.
02/06/2023

So eenvoudige blommetjie wat soveel historiese waarde het.

Beslis 'n besoek werd. Hier waar tyd so bietjie kan stilstaand en die son baie warm kan word.
24/05/2023

Beslis 'n besoek werd. Hier waar tyd so bietjie kan stilstaand en die son baie warm kan word.

Kompanjiestuin Kaapstad.
11/05/2023

Kompanjiestuin Kaapstad.

Steeds te voet deur Kaapstad.Peter Pan voor die Rooi Kruis Kinderhospitaal.
08/05/2023

Steeds te voet deur Kaapstad.
Peter Pan voor die Rooi Kruis Kinderhospitaal.

Steeds te voet deur Kaapstad en omgewing. Hierdie keer in Simonstad waar Just Nuisance trots staan. Merkwaardige Great D...
06/05/2023

Steeds te voet deur Kaapstad en omgewing. Hierdie keer in Simonstad waar Just Nuisance trots staan. Merkwaardige Great Dane met wonderlike verhaal van liefde en getrouheid.
Foto: Eie versameling.

Wanneer jy Kaapstad te voet verken, is daar wonderlike gedenktekens om te ontdek. In Adderleystraat is die 2minute Stilt...
04/05/2023

Wanneer jy Kaapstad te voet verken, is daar wonderlike gedenktekens om te ontdek. In Adderleystraat is die 2minute Stilte gedenksteen.... want ons mag nooit vergeet van diegene wat die hoogste offer betaal het tydens die Eerste Wêreldoorlog.
Foto: eie versameling

In Memoriambegraafplaas Bloemfontein is hierdie grafsteen van die bekende Sarie Marais. Met ons besoek saam met die Vrie...
02/05/2023

In Memoriambegraafplaas Bloemfontein is hierdie grafsteen van die bekende Sarie Marais. Met ons besoek saam met die Vriende van die Oorlogsmuseum, 'n paar jaar gelede was die begraafplaas in goed versorgde toestand.
FOTO: eie versameling.

30/04/2023

So 'n vinnige ysbreker..
Wie weet waar is ons cover photo en Profile pic geneem.

Address

Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FotoSnippets posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share