Eureka Retirement Village Previously Huis Andre van der Walt

Eureka Retirement Village Previously Huis Andre van der Walt We are Retirement Village for people 60 years and older, we also have three Frail Care units on floo

Vision
Quality life for all residents from Huis Andre van der Walt/Serena and De Rust retirement centres. Mission
Within a friendly atmosphere we as a team render services and organize activities to suit the individual needs of the residents in conjunction with their families.

03/09/2026

On 27 August 2026, OPCA-WC members gathered in Athlone for a session of collaboration and advocacy.

The meeting brought together NGOs, private providers, and researchers to focus on strengthening care systems, building the aged‑care workforce, and ensuring older persons’ voices and lived experiences guide the way forward. With upcoming engagements, the Alliance is moving ahead with unity, purpose, and a clear commitment to dignity in ageing.
Black Sash NOAH Badisa GERATEC Ikamva Labantu GAPA - Grandmothers Against Poverty and AIDS Medwell Age-in-Action Western Cape Department of Social Development City of Cape Town ACVV Head Office: Older Persons Care / Ouer Persone Sorg Shire Retirement Properties Western Cape Older Persons Forum Helderberg Society for the Aged

Vandag vier ons die mense agter die skerms wat sorg dat alles vlot verloop; diegene wat oproepe beantwoord, dinge organi...
02/09/2026

Vandag vier ons die mense agter die skerms wat sorg dat alles vlot verloop; diegene wat oproepe beantwoord, dinge organiseer, probleme oplos en altyd op een of ander manier weet waar om alles te vind!

A little mystery, a little fun… and a lucky winner! Ons Vrouedag Mystery Care Package het uiteindelik ’n gelukkige wenne...
01/09/2026

A little mystery, a little fun… and a lucky winner!
Ons Vrouedag Mystery Care Package het uiteindelik ’n gelukkige wenner!

Baie geluk aan ons wenner, Saartjie Pieterse!

’n Spesiale baie dankie aan Mev. Ann Tiran wat hierdie pragtige Mystery Care Package geskenk het en daarmee gehelp het om ons Vrouedag-viering ekstra spesiaal te maak.

Baie dankie aan Laerskool Totius, Boston - Offisieel, wie op hierdie lentedag van ons inwoners en personeel met die mooi...
01/09/2026

Baie dankie aan Laerskool Totius, Boston - Offisieel, wie op hierdie lentedag van ons inwoners en personeel met die mooiste blomme kom bederf het.

01/09/2026

Dis heerlike lente, die winter is verby.
Lentedag 2026
Kyk hoe mooi lyk ons tuine by Serena en Eureka.

Ons inwoners het verlede Vrydag die Fynbosskou in Hopefield gaan geniet! ’n Heerlike dag uit met lekker kuier, mooi uits...
31/08/2026

Ons inwoners het verlede Vrydag die Fynbosskou in Hopefield gaan geniet!

’n Heerlike dag uit met lekker kuier, mooi uitstallings en die besondere atmosfeer van die platteland.

September is om die draai!Loer solank wat voorlê in ons nuutste maandprogram.
26/08/2026

September is om die draai!
Loer solank wat voorlê in ons nuutste maandprogram.

Huis Oakdale se inwoners het Saterdag lekker saam gebraai en gees gevang in afwagting van die Bokke se wedstryd. Dit was...
24/08/2026

Huis Oakdale se inwoners het Saterdag lekker saam gebraai en gees gevang in afwagting van die Bokke se wedstryd.

Dit was 'n heerlike middag vol goeie geselskap, lekker kos en natuurlik 'n bietjie Bokkoors!

21/08/2026

Address

Eureka Aftreeoord, Durban Road
Cape Town
7530

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27219451685

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eureka Retirement Village Previously Huis Andre van der Walt posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Eureka Retirement Village Previously Huis Andre van der Walt:

Shortcuts

Share