Vryheidsfront Plus: Kaapstad

Vryheidsfront Plus: Kaapstad Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) is 'n politieke party in Suid Afrika. Het jy geweet?
(4)

Die VF Plus is die tuiste van diegene wat:

- in Christelike waardes glo;
glo misdaad moet daadwerklik aangespreek en korrupsie uitgeroei word;
- streef na ekonomiese welvaart en vooruitgang;
- trots is op hul identiteit en streef na die beskerming van hul kultuur, onderwys en waardes;
- glo dat al 11 amptelike tale in Suid-Afrika gelyke bevordering moet geniet. Die VF Plus i

s die enigste party wat teen die nuwe strenger Swart Ekonomiese Bemagtigingswet gestem het (Parlement, Junie 2013);
Die VF Plus sê stop rassediskriminasie waar die ryk swart elite verder verryk word ten koste van arm Suid-Afrikaners;
Die VF Plus is die enigste party wat opstaan teen die ANC se propagandistiese leuens rondom die geskiedenis en grondbesit in Suid-Afrika (Parlement, Februarie 2012);
Die VF Plus is die enigste party wat eis dat plaasaanvalle as ‘n prioriteitsmisdaad verklaar word;
Die VF Plus is die enigste party wat teen wetgewing en beleide wat werkskepping belemmer, opstaan;
Die VF Plus is die enigste party wat daadwerklike oplossings vir ‘n beter toekoms bied.

Address

Goodhope Bldg. Parliament . Pleinstr
Cape Town
0169

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vryheidsfront Plus: Kaapstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Vryheidsfront Plus: Kaapstad:

Share