Rietfontein NGK primêr

Rietfontein NGK primêr Primary school on the farm Rietfontein in the Koue Bokkeveld

11/05/2026
Neem asb kennis van die amptelike skrywes
11/05/2026

Neem asb kennis van die amptelike skrywes

10/05/2026
Vandag het die Rieties Blou aangetrek om te wys ons gee om vir kinders wat lei aan Autisme...
24/04/2026

Vandag het die Rieties Blou aangetrek om te wys ons gee om vir kinders wat lei aan Autisme...

Daar is nog plek vir gr.1 leerders wat sewe word in 2027. Kontak of besoek die skool indien u hulp benodig met aansoeke....
08/04/2026

Daar is nog plek vir gr.1 leerders wat sewe word in 2027. Kontak of besoek die skool indien u hulp benodig met aansoeke...

U as ouers is steeds meer as welkom om inskrywings by die skool te kom doen, bring asb die nodige dokumentasie saam. Oue...
10/03/2026

U as ouers is steeds meer as welkom om inskrywings by die skool te kom doen, bring asb die nodige dokumentasie saam. Ouers se ID, kind se geboortepapier, bewys van adres asook kliniekkaart.

Baie dankie aan Raadslid Ndaba in conjunction with The Ncawana Foundation for the school shoes that they delivered to so...
06/03/2026

Baie dankie aan Raadslid Ndaba in conjunction with The Ncawana Foundation for the school shoes that they delivered to some of our learners. Ons waardeer u bydrae tot ons leerders se opvoeding.

Nuwe stoele. baie dankie WKOD, ons ontvang met dankbare harte hierdie meubels
06/03/2026

Nuwe stoele. baie dankie WKOD, ons ontvang met dankbare harte hierdie meubels

Address

Rietfontein Farm
Ceres
6836

Opening Hours

Monday 08:00 - 14:00
Tuesday 08:00 - 14:00
Wednesday 08:00 - 14:00
Thursday 08:00 - 14:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27231001680

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rietfontein NGK primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Rietfontein NGK primêr:

Share

Category