Die Eike Primary

Die Eike Primary Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Eike Primary, Public School, Die Eike Farm, Ceres.

15/06/2023

AANDAG alle ouers ons vra dat u asb alle leerders vandag tuis sal hou agv. die weersomstandighede. Ons funksie en Eksamen van vandag sal moet skuif na Maandag. Wees asb veilig

Jy het ons so Trots gemaak.
25/02/2023

Jy het ons so Trots gemaak.

01/02/2023

Net 'n reminder oor more se Witzenberg Gemeenskap leersentrum inligtingsessie... Sessie begin Half 7 na 7uur.

26/01/2023

Net 'n regstelling...

Die Witzenberg leersentrum inligting sessie is uitgestel na volgnde donderdag 02 Februarie 2023...

Vir enige belangstellendes...Is die volgende inligting op die foto
25/01/2023

Vir enige belangstellendes...

Is die volgende inligting op die foto

Die Begin van 'n nuwe skooljaar by ons skool...πŸ’šπŸ’›πŸ’šπŸ’› Baie Sterkte Vir Die Jaar 2023...
24/01/2023

Die Begin van 'n nuwe skooljaar by ons skool...

πŸ’šπŸ’›πŸ’šπŸ’›


Baie Sterkte Vir Die Jaar 2023...

Graad 9 AfskeidBaie geluk n sterkte met di nuwe fase in julle skoolloopbaan. Dit gan moeilik raak, maar dit sali vir jul...
10/01/2023

Graad 9 Afskeid

Baie geluk n sterkte met di nuwe fase in julle skoolloopbaan. Dit gan moeilik raak, maar dit sali vir julle ontmoontlik raak nie.

Geniet die nuwe graad n elkeen wat daarop volg,,, maak ons Trots.

10°°°° 2023

Baie geluk Die Eike se pragtige babatjiesπŸ’“πŸ’“πŸ’“
04/01/2023

Baie geluk Die Eike se pragtige babatjiesπŸ’“πŸ’“πŸ’“

*2022*Graad R Diploma plegtigheid
04/01/2023

*2022*

Graad R Diploma plegtigheid

30/09/2022
30/09/2022

Lieflike daggie meti kindersπŸ€£πŸ€£πŸ’“β€οΈ

Colour Run Fun DayπŸ–€πŸ’™πŸ’œπŸ’šβ™₯οΈπŸ§‘πŸ’›πŸ’–βœ¨πŸŒŸπŸ’™
30/09/2022

Colour Run Fun DayπŸ–€πŸ’™πŸ’œπŸ’šβ™₯οΈπŸ§‘πŸ’›πŸ’–βœ¨πŸŒŸπŸ’™

Address

Die Eike Farm
Ceres
6835

Telephone

0233133485

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Eike Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category