Die Eike VGK Primêre Skool

Die Eike VGK Primêre Skool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Eike VGK Primêre Skool, Public School, Die Eike Road (Die Eike Farm), Ceres.

💼✨ GRAAD 7 ENTREPRENEURSDAG 2026! ✨💼Môre, Vrydag 4 September, is dit tyd vir ons Graad 7’s om hul entrepreneurskap te wy...
03/09/2026

💼✨ GRAAD 7 ENTREPRENEURSDAG 2026! ✨💼

Môre, Vrydag 4 September, is dit tyd vir ons Graad 7’s om hul entrepreneurskap te wys! 🛍️💰

Kom ondersteun ons jong entrepreneurs terwyl hulle hul eie besighede bemark, produkte verkoop en waardevolle sake-ervaring opdoen. 👏🔥

Wie weet… dalk is een van môre se klein besighede die begin van ’n groot suksesverhaal! 🚀💡

📅 Vrydag 4 September 2026
📍 Ons skool
👩‍💼👨‍💼 Graad 7 Entrepreneursdag

Kom koop, kom kuier en kom ondersteun ons toekomstige entrepreneurs! ❤️

Geagte Ouers, Neem kennis asb!
03/09/2026

Geagte Ouers, Neem kennis asb!

👑✨ MNR & MEJ DIE EIKE 2026 ✨👑Die groot dag is om die draai! 🎉 Op 18 September 2026 vind Mnr & Mej Die Eike plaas. 🖤💛📸 Mn...
31/08/2026

👑✨ MNR & MEJ DIE EIKE 2026 ✨👑

Die groot dag is om die draai! 🎉 Op 18 September 2026 vind Mnr & Mej Die Eike plaas. 🖤💛

📸 Mnr & Mej Fotogenies-kompetisie!
Wie gaan die meeste harte steel? 😍

Die deelnemer se foto met die meeste likes wen die titel Mnr Fotogenies of Mej Fotogenies! ❤️👍

Besoek ons Facebook-blad, like jou gunsteling deelnemer se foto en stem vir jou wenner! 👑

🏆 WEDSTRYDUITSLAE | 27 AUGUSTUS 2026 🏆🏐 NETBALU/14 A-span: Die Eike 12 – 30 Ceres SekondêrU/14 B-span: Die Eike 18 – 13 ...
27/08/2026

🏆 WEDSTRYDUITSLAE | 27 AUGUSTUS 2026 🏆

🏐 NETBAL
U/14 A-span: Die Eike 12 – 30 Ceres Sekondêr
U/14 B-span: Die Eike 18 – 13 Ceres Sekondêr 🏆

🏉 RUGBY
U/14: Die Eike 26 – 17 Ceres Sekondêr 💚🔥

Baie geluk aan al ons spelers met julle harde werk, spanwerk en deursettingsvermoë! 👏💪

SAAM • RESPEK • TROTS 💚
STREWE VOORWAARTS! 🦅

🏉🏐 WEDSTRYDDAG! 🏐🏉⏰ Wedstryde skop om 13:00 af!Kom ondersteun ons spanne, bring die gees en laat jou stem hoor! 🔥🙌SAAM •...
27/08/2026

🏉🏐 WEDSTRYDDAG! 🏐🏉

⏰ Wedstryde skop om 13:00 af!

Kom ondersteun ons spanne, bring die gees en laat jou stem hoor! 🔥🙌

SAAM • RESPEK • TROTS
💚 GO EIKE! 💚

👑✨ Mnr & Mej Die Eike 2026 ✨👑Die wag is amper verby! 😍 Ons jaarlikse Mnr & Mej Die Eike vind op 18 September 2026 plaas!...
26/08/2026

👑✨ Mnr & Mej Die Eike 2026 ✨👑

Die wag is amper verby! 😍 Ons jaarlikse Mnr & Mej Die Eike vind op 18 September 2026 plaas! 🎉

Maak gereed vir ’n aand vol styl, selfvertroue, talent en natuurlik ’n bietjie g***s! 🌟

18 September 2026 — save the date! 📅👑

26/08/2026
🏉🏐 Uitslae | Skurweberg Sekondêr vs Die Eike Primêr📅 5 Augustus 2026
06/08/2026

🏉🏐 Uitslae | Skurweberg Sekondêr vs Die Eike Primêr
📅 5 Augustus 2026

🎓 Toppresteerders van Kwartaal 2🎓Baie geluk aan ons Gr 1–9 Top 5 leerders per graad! Julle harde werk en fokus het besli...
27/07/2026

🎓 Toppresteerders van Kwartaal 2🎓

Baie geluk aan ons Gr 1–9 Top 5 leerders per graad! Julle harde werk en fokus het beslis vrugte afgewerp. Ons is trots op elkeen van julle! 🌟

Hou aan droom groot en werk hard – julle is op die regte pad! 💪📚

Address

Die Eike Road (Die Eike Farm)
Ceres
6835

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Eike VGK Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Die Eike VGK Primêre Skool:

Share

Category