02/09/2026
🏡 ’n Plaashuis gemaak vir saamkuier
Beplan jy ’n wegbreek saam met familie of vriende?
Roggevlei Plaashuis bied die perfekte plek om weg te breek van die alledaagse, saam te kuier en die rustige plaaslewe te geniet. 🌿
Die plaashuis bied:
🏡 3 slaapkamers
🛏️ Slaapplek vir tot 10 persone
🛁 2 badkamers
🔥 Binne braai
🍳 Volledig toegeruste kombuis
⛰️ Pragtige plaas- en berguitsigte
🐾 Troeteldiervriendelik
Bring die mense vir wie jy lief is, pak jou tasse en kom geniet ’n bietjie rustigheid by Roggevlei. 🤍
📩 Kontak ons vir beskikbaarheid en besprekings.