Laerskool Constantiapark

Laerskool Constantiapark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Laerskool Constantiapark, Public School, Rover Street, Constantiapark.

Laerskool Constantiapark is ‘n toonaangewende Afrikaanse publieke skool in die Ooste van Pretoria waar akademie die kernbesigheid en daaglikse avontuur is, sportdeelname met passie plaasvind en kultuurdeelname die hartklop word.

Laaste dag van 'n uitsonderlike Bergfiets-toer! Oomblikke om aan vas te hou, mooiste herinneringe wat nooit van ons Berg...
14/06/2026

Laaste dag van 'n uitsonderlike Bergfiets-toer! Oomblikke om aan vas te hou, mooiste herinneringe wat nooit van ons Bergfiets-gesinne gesteel kan word nie! Saamwees sorg vir uitsonderlike belewenisse!





Ons O/12-RooiSkatte eindig derde in Gauteng en is op pad na die SA-Kampioenskappe toe!Wat 'n ongelooflike voorreg na 'n ...
14/06/2026

Ons O/12-RooiSkatte eindig derde in Gauteng en is op pad na die SA-Kampioenskappe toe!

Wat 'n ongelooflike voorreg na 'n seisoen van volgehoue harde werk! RooiSkatte kán vasbyt en voluit vorentoe speel!

Ons is só trots!




GROOT NUUS!Mnr. Jaco de Swardt is opgeneem in die O/50 SA  A-krieketspan en speel in Oktober in die Afrika-beker!Mnr. Ja...
13/06/2026

GROOT NUUS!
Mnr. Jaco de Swardt is opgeneem in die O/50 SA A-krieketspan en speel in Oktober in die Afrika-beker!

Mnr. Jaco, jy bly 'n RAMKAT-Rooikat...en die lekkerste-lekker is ...nou is daar 'n ROOIKAT in die SA A-SPAN!

Jy maak ons trotser as trots! En dan is jy nog altyd 'n LEKKER ROOIKAT ook!




Sterkte vir vandag se NETBAL! Julle maak ons trots, want óns RooiSkatte is vasbyters en deurdrukkers!
13/06/2026

Sterkte vir vandag se NETBAL! Julle maak ons trots, want óns RooiSkatte is vasbyters en deurdrukkers!





Ons Bergfiets-toernaweek skop af met die jaarlikse nagrit!  Die is die lekkerste lekker vir lekker Rooikat-fietsryers! V...
12/06/2026

Ons Bergfiets-toernaweek skop af met die jaarlikse nagrit! Die is die lekkerste lekker vir lekker Rooikat-fietsryers! Veilige myle aan ons passievolle en toegewyde vasbyter-Rooikat-trappers! Julle maak ons trots!






Rooikatland-Kleuterskool se KLEIN ogies is gevestig op die GROOT Fifa Wêreldbeker wat afskop!
11/06/2026

Rooikatland-Kleuterskool se KLEIN ogies is gevestig op die GROOT Fifa Wêreldbeker wat afskop!




Ons O/12-Super 12 netbalwenners is hierdie naweek op pad na die Gauteng-Kampioenskap toe. Ons is trots en hou julle dop ...
08/06/2026

Ons O/12-Super 12 netbalwenners is hierdie naweek op pad na die Gauteng-Kampioenskap toe. Ons is trots en hou julle dop met groot lekkerte dop! Gaan wees net lekker RooiSkat-netbalspeelsters - gee julle beste en wéét dan dit is genoeg. Ons harte toer saam! Staan saam, netbal saam, RrrrrrroooooiiiiiiSkatte!





D A N K I E  SONDER MAAT OF PERK VIR ONDERSTEUNING VAN ONS SKOOL SE ROOIKATTE!!
08/06/2026

D A N K I E SONDER MAAT OF PERK VIR ONDERSTEUNING VAN ONS SKOOL SE ROOIKATTE!!

07/06/2026

ATKV NASIONALE FINAAL

Baie geluk en sterkte aan ons twee redenaar-RooiSkatte wat beide derde in Noord-Gauteng eindig en deurdring na die nasionale finaal. Ons is so trots, Lilandi en Nolo! Mag elke woord en gedagte sekuur trek en die nasionale gehoor tref! Raakvatter, RooiSkat-Redenaars!





DANKIE VIR DEELWEES VAN ONS LEKKER ROOIKATTE SE LEKKERSTE GHOLFDAG MET PADEL EN ROLBAL OOK SODAT DIE DIE HELE GESIN KAN ...
06/06/2026

DANKIE VIR DEELWEES VAN ONS LEKKER ROOIKATTE SE LEKKERSTE GHOLFDAG MET PADEL EN ROLBAL OOK SODAT DIE DIE HELE GESIN KAN DEELNEEM.





Address

Rover Street
Constantiapark
0048

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Constantiapark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Laerskool Constantiapark:

Share

Category