Hoërskool Hexvallei

Hoërskool Hexvallei Die Hoërskool Hexvallei is geleë in die dorpie De Doorns, in die pragtige Hexriviervallei. 📚

Ons is 'n klein gekombineerde skool met 'n kleurryke geskiedenis wat op verskeie gebiede presteer en nie terugstaan vir groter skole met baie meer leerders

Vakante posisie beskikbaar by Hoërskool Hexvallei:WKOD-BETREKKKINGFASILITEERDER (GRONDSLAGFASE)
03/09/2026

Vakante posisie beskikbaar by Hoërskool Hexvallei:
WKOD-BETREKKKING
FASILITEERDER (GRONDSLAGFASE)

"No one is more cherished in this world than someone who lightens the burden of others."Hierdie twee dames is goud werd ...
02/09/2026

"No one is more cherished in this world than someone who lightens the burden of others."

Hierdie twee dames is goud werd vir die hele Hoërskool Hexvallei-gemeenskap: van pleisters plak, oproepe en navrae hanteer tot 'n bemoedigende glimlag. Tussen dokumente, voorraadopnames en verlore goedere hou hul elke dag kop, veral wanneer die res van ons nie meer kan nie - Ons waardeer julle!

Dankie vir al jul geduld, toewyding en liefde.
Gelukkige Sekretaressedag!

WEN, WEN, WEN!     ⬇️⬇️⬇️⬇️
27/08/2026

WEN, WEN, WEN!
⬇️⬇️⬇️⬇️

25/08/2026
21/08/2026

Interskole 2026 💙🤍

Baie geluk, Hexies!

Dankie aan elke personeellid, afrigter en al die ondersteuners. Julle maak van Hoërskool Hexvallei 'n wonderlike span!

Laaste aan die beurt: Die SeniorsLaerskoolafdeling:0/13 Netbal0/13 RugbyHoërskoolafdeling:0/19 A Netbal0/19 B Netbal0/19...
14/08/2026

Laaste aan die beurt: Die Seniors
Laerskoolafdeling:
0/13 Netbal
0/13 Rugby

Hoërskoolafdeling:
0/19 A Netbal
0/19 B Netbal
0/19 A Rugby
0/19 B Rugby

"It's hard to beat a person who nevers gives up."
- Babe Ruth

Hierdie groep getroue Hexie-spelers is volgende aan die beurt:0/10, 0/11 en 0/12 netbal0/16 en 0/17 netbal0/11 rugby"The...
13/08/2026

Hierdie groep getroue Hexie-spelers is volgende aan die beurt:
0/10, 0/11 en 0/12 netbal
0/16 en 0/17 netbal
0/11 rugby

"The harder the battle, the sweeter the victory."
- Les Brown

Ons stel bekend: 0/14 en 0/15 netbal, asook 0/15 rugby. "Alone we can do so little, together we can do so much." - Helen...
12/08/2026

Ons stel bekend: 0/14 en 0/15 netbal, asook 0/15 rugby.

"Alone we can do so little, together we can do so much." - Helen Keller

Address

Voortrekkerweg
De Doorns
6875

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 14:30

Telephone

+27233562229

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Hexvallei posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category