02/09/2026
🌸 Gelukkige Sekretaressedag, Juffrou Sadé!🌸
Vandag vier ons ’n besondere persoon wat elke dag met toewyding, geduld en ’n glimlag soveel agter die skerms laat gebeur. ❤️
Baie dankie, Juffrou Sadé, vir u harde werk, vriendelikheid, ondersteuning en die manier waarop u altyd bereid is om te help. U is ’n onmisbare deel van ons skool en ons waardeer u meer as wat woorde kan sê. 🌷
Mag u vandag besef hoe spesiaal en waardevol u vir ons is. Ons is baie dankbaar vir ons wonderlike sekretaresse!** 💐
Gelukkige Sekretaressedag, Juffrou Sadé! 🎉❤️