08/06/2026
🔥 Karen Zoid. Live. Intiem. Eksklusief. 🔥 Karen Zoid
'n Aand van ongelooflike musiek, lekker kos en goeie geselskap wag op jou by Hyto Tyto op 25 Junie 2026.
🎟️ Kaartjies is beperk – bespreek vroeg om jou plek te verseker!
Ons sien uit daarna om saam met jou 'n onvergeetlike aand te beleef!
📌KAREN ZOID ticket link🎟️
https://share.google/CdkYPgfNenJ0fmnVP
Hyto Tyto is a play park and eatery. Tons of indoor and outdoor activities for 0-13-year-olds. An indoor maze, toddler area, slides, BMX track, fairy garden and much more. Entrance fees are Tue-Fri R75 and Sat-Sun R110.