Hoërskool Garsfontein

Hoërskool Garsfontein Hoërskool Garsfontein - Pretoria East, South Africa

06/09/2026

𝐕𝐀𝐍 𝐓𝐔𝐑𝐊𝐎𝐎𝐈𝐒 𝐍𝐀 𝐆𝐑𝐎𝐄𝐍 𝐄𝐍 𝐆𝐎𝐔𝐃 🇿🇦

𝐷𝑟𝑖𝑒 𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒-𝑟𝑢𝑔𝑏𝑦𝑠𝑝𝑒𝑙𝑒𝑟𝑠. 𝐷𝑟𝑖𝑒 𝑢𝑛𝑖𝑒𝑘𝑒 𝑣𝑒𝑟ℎ𝑎𝑙𝑒. 𝐷𝑟𝑖𝑒 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑒 𝑝𝑟𝑒𝑠𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒𝑠.

Kwagga van der Vyver, Drewyn Baron en Ruben Lombaard vertel meer oor hul Garsie-rugbyreise, die oomblik toe hulle gehoor het dat hulle Suid-Afrika gaan verteenwoordig, asook hul ervaring van die SA-toer en die wedstryde wat hulle daar gespeel het.

𝑹𝒖𝒃𝒆𝒏 𝒔𝒆 𝒗𝒆𝒓𝒉𝒂𝒂𝒍 𝒊𝒔 ’𝒏 𝒃𝒆𝒔𝒐𝒏𝒅𝒆𝒓𝒔𝒆 𝒗𝒐𝒐𝒓𝒃𝒆𝒆𝒍𝒅 𝒗𝒂𝒏 𝒅𝒆𝒖𝒓𝒔𝒆𝒕𝒕𝒊𝒏𝒈𝒔𝒗𝒆𝒓𝒎𝒐ë: 𝒔𝒚 𝑮𝒂𝒓𝒔𝒊𝒆-𝒓𝒖𝒈𝒃𝒚𝒓𝒆𝒊𝒔 𝒉𝒆𝒕 𝒊𝒏 𝒅𝒊𝒆 𝒐.14𝑩-𝒔𝒑𝒂𝒏 𝒃𝒆𝒈𝒊𝒏 𝒆𝒏 𝒗𝒂𝒏𝒅𝒂𝒈 𝒗𝒆𝒓𝒕𝒆𝒆𝒏𝒘𝒐𝒐𝒓𝒅𝒊𝒈 𝒉𝒚 𝑺𝒖𝒊𝒅-𝑨𝒇𝒓𝒊𝒌𝒂—’𝒏 𝒘𝒂𝒓𝒆 𝒃𝒆𝒘𝒚𝒔 𝒅𝒂𝒕 𝒉𝒂𝒓𝒅𝒆 𝒘𝒆𝒓𝒌, 𝒕𝒐𝒆𝒘𝒚𝒅𝒊𝒏𝒈 𝒆𝒏 𝒗𝒐𝒍𝒉𝒂𝒓𝒅𝒊𝒏𝒈 𝒃𝒆𝒍𝒐𝒐𝒏 𝒘𝒐𝒓𝒅.

Luister saam na die stories agter hul reis na die SA-trui.

𝐓𝐫𝐨𝐭𝐬 𝐆𝐚𝐫𝐬𝐢𝐞. 𝐓𝐫𝐨𝐭𝐬 𝐒𝐮𝐢𝐝-𝐀𝐟𝐫𝐢𝐤𝐚𝐚𝐧𝐬.

04/09/2026

📸 GR-kampterugblik

’n Kamp gekenmerk deur spanbou, leierskapsontwikkeling en waardevolle herinneringe.

𝑆𝑡𝑒𝑟𝑘𝑡𝑒 𝑎𝑎𝑛 𝑜𝑛𝑠 𝐵𝑙𝑖𝑡𝑧-𝐵𝑒𝑟𝑒 𝑤𝑎𝑡 𝑖𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑀𝑎𝑟𝑖𝑢𝑠 𝑆𝑐ℎ𝑜𝑒𝑚𝑎𝑛 7’𝑠 𝑇𝑜𝑒𝑟𝑛𝑜𝑜𝑖 𝑏𝑦 𝑃𝑎𝑎𝑟𝑙 𝐺𝑖𝑚𝑛𝑎𝑠𝑖𝑢𝑚 𝑠𝑝𝑒𝑒𝑙.
04/09/2026

𝑆𝑡𝑒𝑟𝑘𝑡𝑒 𝑎𝑎𝑛 𝑜𝑛𝑠 𝐵𝑙𝑖𝑡𝑧-𝐵𝑒𝑟𝑒 𝑤𝑎𝑡 𝑖𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑀𝑎𝑟𝑖𝑢𝑠 𝑆𝑐ℎ𝑜𝑒𝑚𝑎𝑛 7’𝑠 𝑇𝑜𝑒𝑟𝑛𝑜𝑜𝑖 𝑏𝑦 𝑃𝑎𝑎𝑟𝑙 𝐺𝑖𝑚𝑛𝑎𝑠𝑖𝑢𝑚 𝑠𝑝𝑒𝑒𝑙.

𝑻𝒐𝒏𝒆𝒆𝒍 𝒔𝒕𝒂𝒑 𝒎𝒆𝒕 𝒍𝒐𝒖𝒆𝒓𝒆 𝒘𝒆𝒈.𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒-𝑡𝑜𝑛𝑒𝑒𝑙 𝑚𝑎𝑎𝑘 𝑡𝑦𝑑𝑒𝑛𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝐹𝐴𝐾 𝐴𝑙𝑙𝑒𝑔𝑟𝑒𝑡𝑡𝑜 𝑇𝑜𝑛𝑒𝑒𝑙𝑘𝑜𝑚𝑝𝑒𝑡𝑖𝑠𝑖𝑒 𝑠𝑘𝑜𝑜𝑛𝑠𝑘𝑖𝑝 𝑒𝑛 𝑤𝑜𝑟𝑑 𝑎𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝑎𝑙𝑔𝑒ℎ𝑒...
03/09/2026

𝑻𝒐𝒏𝒆𝒆𝒍 𝒔𝒕𝒂𝒑 𝒎𝒆𝒕 𝒍𝒐𝒖𝒆𝒓𝒆 𝒘𝒆𝒈.
𝐺𝑎𝑟𝑠𝑖𝑒-𝑡𝑜𝑛𝑒𝑒𝑙 𝑚𝑎𝑎𝑘 𝑡𝑦𝑑𝑒𝑛𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝐹𝐴𝐾 𝐴𝑙𝑙𝑒𝑔𝑟𝑒𝑡𝑡𝑜 𝑇𝑜𝑛𝑒𝑒𝑙𝑘𝑜𝑚𝑝𝑒𝑡𝑖𝑠𝑖𝑒 𝑠𝑘𝑜𝑜𝑛𝑠𝑘𝑖𝑝 𝑒𝑛 𝑤𝑜𝑟𝑑 𝑎𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝑎𝑙𝑔𝑒ℎ𝑒𝑙𝑒 𝑤𝑒𝑛𝑛𝑒𝑟𝑠 𝑣𝑖𝑟 2026 𝑎𝑎𝑛𝑔𝑒𝑤𝑦𝑠!

𝐊𝐫𝐢𝐞𝐤𝐞𝐭Garsfontein O/14C wen Waterkloof O/14C met 6 paaltjiesKloof  - 114 vir 4 in 20Garsies - 116 vir 4 in 14𝑊𝑒𝑙𝑔𝑒𝑑𝑎𝑎𝑛!
03/09/2026

𝐊𝐫𝐢𝐞𝐤𝐞𝐭

Garsfontein O/14C wen Waterkloof O/14C met 6 paaltjies
Kloof - 114 vir 4 in 20
Garsies - 116 vir 4 in 14

𝑊𝑒𝑙𝑔𝑒𝑑𝑎𝑎𝑛!

𝐵𝑎𝑖𝑒 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑎𝑎𝑛 𝑑𝑖é 𝑑𝑟𝑖𝑒 𝑠𝑝𝑎𝑛𝑛𝑒 𝑤𝑎𝑡 𝑛𝑎 𝑑𝑖𝑒 𝐶𝑜𝑛 𝑆𝑝𝑖𝑟𝑖𝑡𝑜-𝑑𝑒𝑏𝑎𝑡𝑙𝑎𝑛𝑑𝑠𝑓𝑖𝑛𝑎𝑎𝑙 𝑑𝑒𝑢𝑟𝑔𝑒𝑑𝑟𝑖𝑛𝑔 ℎ𝑒𝑡. 𝐻𝑖𝑒𝑟𝑑𝑖𝑒 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠 𝑛𝑒𝑒𝑚 𝑜𝑝 23 𝑒𝑛 2...
03/09/2026

𝐵𝑎𝑖𝑒 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑎𝑎𝑛 𝑑𝑖é 𝑑𝑟𝑖𝑒 𝑠𝑝𝑎𝑛𝑛𝑒 𝑤𝑎𝑡 𝑛𝑎 𝑑𝑖𝑒 𝐶𝑜𝑛 𝑆𝑝𝑖𝑟𝑖𝑡𝑜-𝑑𝑒𝑏𝑎𝑡𝑙𝑎𝑛𝑑𝑠𝑓𝑖𝑛𝑎𝑎𝑙 𝑑𝑒𝑢𝑟𝑔𝑒𝑑𝑟𝑖𝑛𝑔 ℎ𝑒𝑡. 𝐻𝑖𝑒𝑟𝑑𝑖𝑒 𝑙𝑒𝑒𝑟𝑑𝑒𝑟𝑠 𝑛𝑒𝑒𝑚 𝑜𝑝 23 𝑒𝑛 24 𝑆𝑒𝑝𝑡𝑒𝑚𝑏𝑒𝑟 𝑑𝑒𝑒𝑙 𝑎𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑘𝑜𝑚𝑝𝑒𝑡𝑖𝑠𝑖𝑒 𝑤𝑎𝑡 𝑖𝑛 𝑇𝑢𝑙𝑏𝑎𝑔ℎ 𝑝𝑙𝑎𝑎𝑠𝑣𝑖𝑛𝑑.

Garsfontein spog ook met nege spanne wat aan die halfeindronde deelgeneem het, waarvan sewe hul debatte gewen het.

𝐖𝐞𝐥𝐠𝐞𝐝𝐚𝐚𝐧, 𝐆𝐚𝐫𝐬𝐢𝐞𝐬!

03/09/2026

Die voorbereiding is gedoen en ons Garsie-atlete is gereed om hierdie Vrydag tydens die Egoli-byeenkoms weer hul plek op die baan én veld in te neem.

𝐒𝐭𝐞𝐫𝐤𝐭𝐞, 𝐄𝐥𝐫𝐢 𝐞𝐧 𝐄𝐰𝐚𝐧! 🏃‍♂️🇿🇦𝐵𝑎𝑖𝑒 𝑠𝑡𝑒𝑟𝑘𝑡𝑒 𝑎𝑎𝑛 𝐸𝑙𝑟𝑖 𝐷𝑖𝑟𝑘𝑠𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑆𝑐ℎ𝑎𝑙𝑘𝑤𝑦𝑘 𝑒𝑛 𝐸𝑤𝑎𝑛 𝐶𝑜𝑒𝑡𝑧𝑒𝑟 𝑤𝑎𝑡 𝑜𝑝 5 𝑆𝑒𝑝𝑡𝑒𝑚𝑏𝑒𝑟 𝑎𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑆𝑢𝑖𝑑-...
03/09/2026

𝐒𝐭𝐞𝐫𝐤𝐭𝐞, 𝐄𝐥𝐫𝐢 𝐞𝐧 𝐄𝐰𝐚𝐧! 🏃‍♂️🇿🇦

𝐵𝑎𝑖𝑒 𝑠𝑡𝑒𝑟𝑘𝑡𝑒 𝑎𝑎𝑛 𝐸𝑙𝑟𝑖 𝐷𝑖𝑟𝑘𝑠𝑒 𝑣𝑎𝑛 𝑆𝑐ℎ𝑎𝑙𝑘𝑤𝑦𝑘 𝑒𝑛 𝐸𝑤𝑎𝑛 𝐶𝑜𝑒𝑡𝑧𝑒𝑟 𝑤𝑎𝑡 𝑜𝑝 5 𝑆𝑒𝑝𝑡𝑒𝑚𝑏𝑒𝑟 𝑎𝑎𝑛 𝑑𝑖𝑒 𝑆𝑢𝑖𝑑-𝐴𝑓𝑟𝑖𝑘𝑎𝑎𝑛𝑠𝑒 𝐿𝑎𝑛𝑑𝑙𝑜𝑜𝑝𝑘𝑎𝑚𝑝𝑖𝑜𝑒𝑛𝑠𝑘𝑎𝑝𝑝𝑒 𝑏𝑦 𝐶𝑢𝑟𝑟𝑜 𝐻𝑎𝑧𝑒𝑙𝑑𝑒𝑎𝑛 𝑑𝑒𝑒𝑙𝑛𝑒𝑒𝑚.

Ons is trots op julle en wens julle alle sterkte toe!

𝐆𝐚𝐫𝐬𝐢𝐞𝐬 𝐬𝐤𝐢𝐭𝐭𝐞𝐫 𝐢𝐧 𝐙𝐢𝐦𝐛𝐚𝐛𝐰𝐞! 🇿🇦𝐵𝑎𝑖𝑒 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑎𝑎𝑛 𝑀𝑒𝑔𝑎𝑛 𝑀𝑎𝑟𝑒𝑒 𝑒𝑛 𝐴𝑙𝑙𝑒𝑛é 𝑇ℎ𝑒𝑢𝑛𝑖𝑠𝑠𝑒𝑛 𝑚𝑒𝑡 ℎ𝑢𝑙 𝑢𝑖𝑡𝑠𝑡𝑎𝑎𝑛𝑑𝑒 𝑝𝑟𝑒𝑠𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒𝑠 𝑡𝑦𝑑𝑒𝑛𝑠 𝑑𝑖𝑒 ...
03/09/2026

𝐆𝐚𝐫𝐬𝐢𝐞𝐬 𝐬𝐤𝐢𝐭𝐭𝐞𝐫 𝐢𝐧 𝐙𝐢𝐦𝐛𝐚𝐛𝐰𝐞! 🇿🇦

𝐵𝑎𝑖𝑒 𝑔𝑒𝑙𝑢𝑘 𝑎𝑎𝑛 𝑀𝑒𝑔𝑎𝑛 𝑀𝑎𝑟𝑒𝑒 𝑒𝑛 𝐴𝑙𝑙𝑒𝑛é 𝑇ℎ𝑒𝑢𝑛𝑖𝑠𝑠𝑒𝑛 𝑚𝑒𝑡 ℎ𝑢𝑙 𝑢𝑖𝑡𝑠𝑡𝑎𝑎𝑛𝑑𝑒 𝑝𝑟𝑒𝑠𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒𝑠 𝑡𝑦𝑑𝑒𝑛𝑠 𝑑𝑖𝑒 𝐶𝑂𝑆𝑆𝐴𝑆𝐴 𝐺𝑎𝑚𝑒𝑠!

🥇 Megan verower goud in die 100 m-hekkies én die aflos.
🥇 Allené verower goud in die spiesgooi — ’n merkwaardige prestasie, aangesien sy nog net O/16 is en in die O/18-afdeling deelgeneem het!

𝐷𝑟𝑖𝑒 𝑔𝑜𝑢𝑒 𝑚𝑒𝑑𝑎𝑙𝑗𝑒𝑠 𝑒𝑛 ’𝑛 𝑜𝑛𝑔𝑒𝑙𝑜𝑜𝑓𝑙𝑖𝑘𝑒 𝑝𝑟𝑒𝑠𝑡𝑎𝑠𝑖𝑒 𝑜𝑝 𝑖𝑛𝑡𝑒𝑟𝑛𝑎𝑠𝑖𝑜𝑛𝑎𝑙𝑒 𝑣𝑙𝑎𝑘. 𝑂𝑛𝑠 𝑖𝑠 𝑏𝑒𝑠𝑜𝑛𝑑𝑒𝑟𝑠 𝑡𝑟𝑜𝑡𝑠 𝑜𝑝 𝑗𝑢𝑙𝑙𝑒! 🩵

GARSIE SÊR WÉÉR IN ATKV-SÊRFINAALBaie geluk aan ons sêr wat as een van die top-5-sêrproduskies aangewys is tydens die AT...
02/09/2026

GARSIE SÊR WÉÉR IN ATKV-SÊRFINAAL

Baie geluk aan ons sêr wat as een van die top-5-sêrproduskies aangewys is tydens die ATKV-Sêrkompetisie, waar hulle op 28 September sake in die Kunstekaap Teater in Kaapstad by die landsfinaal sal uitspook.

Die sêr verwerf ook tydens die ATKV-Sêrstreeksfees die volgende toekennings:

Ensemble: Goud
Nuwe komposisie: Goud
Tegniese aspekte: Goud
Produksie: Goud

Address

Rolina Str
Garsfontein

Opening Hours

Monday 07:00 - 02:00
Tuesday 07:00 - 02:00
Wednesday 07:00 - 02:00
Thursday 07:00 - 02:00
Friday 07:00 - 02:00

Telephone

+27129986096

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Garsfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Hoërskool Garsfontein:

Shortcuts

Share

Category