ACVV George

ACVV George Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from ACVV George, Cnr Cradock and Marberius Sttreet, George.

ACVV lewer maatskaplike dienste aan kwesbare kinders, gesinne, vroue en ouer persone/ ACVV renders social services to vulnerable children, families, women and older persons

29/05/2026

DAY 1 โ€“ CHILD PROTECTION WEEK

Child Protection Week reminds us that every child deserves to feel safe, loved and protected. ๐Ÿ’™

As communities, families, schools and organisations, we all have a role to play in creating safer spaces for children to grow and thrive.

Let us stand together and speak up for those who cannot always speak for themselves.

Die nood in ons gemeenskap is groot, en daarom het ons reeds met Winterhoop begin om ondersteuning te bied aan families ...
20/05/2026

Die nood in ons gemeenskap is groot, en daarom het ons reeds met Winterhoop begin om ondersteuning te bied aan families wat deur die onlangse ramp geraak is.

Ons doen โ€™n beroep op die gemeenskap vir enige donasies wat kan help om โ€™n verskil te maak.

Benodigdhede sluit in:
โ€ข Droรซ bestanddele vir sop
โ€ข Klaargemaakte sop
โ€ข Klere
โ€ข Komberse
โ€ข Enige ander winterhulp

Donasies kan afgelaai word by:
Cnr Cradock and Marberius Street, George, South Africa.

Saam kan ons warmte, hoop en omgee bring waar dit die nodigste is. โค๏ธ

โ€™n Ma is die hart van โ€™n familie โค๏ธ Sy dra, troos, ondersteun en lief met haar hele hart.Vandag vier ons die ongelooflik...
10/05/2026

โ€™n Ma is die hart van โ€™n familie โค๏ธ Sy dra, troos, ondersteun en lief met haar hele hart.

Vandag vier ons die ongelooflike waarde van โ€™n ma en die liefde wat families bymekaar hou. Koester haar, waardeer haar en geniet elke oomblik saam. ๐ŸŒธ

Gelukkige Moedersdag ๐Ÿ’•

๐Ÿฅฃ BOTTLES OF UBUNTU ๐ŸฅฃGee hoop. Help voed โ€™n kind. ๐Ÿ’™ACVV begin weer vanaf Junie tot 15 Julie met die uitdeel van Bottles ...
08/05/2026

๐Ÿฅฃ BOTTLES OF UBUNTU ๐Ÿฅฃ

Gee hoop. Help voed โ€™n kind. ๐Ÿ’™

ACVV begin weer vanaf Junie tot 15 Julie met die uitdeel van Bottles of Ubuntu aan gesinne en kinders in nood. Ons nooi die gemeenskap om saam โ€™n verskil te maak deur die volgende te skenk:

โ€ข Droรซ bestanddele
โ€ข Vol bottels of pakkies sopmengsel
โ€ข Leรซ bottels vir verpakking

Verpakking hoef nie net in bottels te wees nie โ€” enige netjiese houer of sakkie sal waardeer word.

Indien u nie self kan aflewer nie, sal ons dit met graagte kom optel. ๐Ÿ™

Elke klein bydrae help om โ€™n warm bord kos en hoop aan iemand te gee hierdie winter.

Kontak jou naaste ACVV-tak of fasiliteit vir meer inligting. ๐Ÿ’™

05/05/2026

๐–๐ž ๐š๐ซ๐ž ๐œ๐ž๐ฅ๐ž๐›๐ซ๐š๐ญ๐ข๐ง๐  ๐ˆ๐ง๐ญ๐ž๐ซ๐ง๐š๐ญ๐ข๐จ๐ง๐š๐ฅ ๐‚๐ก๐ข๐ฅ๐ & ๐˜๐จ๐ฎ๐ญ๐ก ๐‚๐š๐ซ๐ž ๐–๐ž๐ž๐ค ๐Ÿ๐ซ๐จ๐ฆ ๐Ÿ’ - ๐Ÿ๐ŸŽ ๐Œ๐š๐ฒ ๐Ÿ๐ŸŽ๐Ÿ๐Ÿ”. This year's theme is ๐‚๐š๐ซ๐ข๐ง๐ , ๐‚๐จ๐ง๐ง๐ž๐œ๐ญ๐ข๐ง๐  ๐š๐ง๐ ๐€๐๐ฏ๐จ๐œ๐š๐ญ๐ข๐ง๐  ๐ข๐ง ๐“๐ซ๐จ๐ฎ๐›๐ฅ๐ž๐ ๐“๐ข๐ฆ๐ž๐ฌ.

This week allows us the opportunity to honour the courage, resilience, and commitment of child and youth care workers and auxiliary child and youth care workers for championing quality and professional services for vulnerable and at-risk children, who are often โ€œinvisibleโ€ in decision-making structures worldwide. ๐–๐ž ๐ฌ๐š๐ฅ๐ฎ๐ญ๐ž ๐ฒ๐จ๐ฎ, ๐œ๐จ๐ฅ๐ฅ๐ž๐š๐ ๐ฎ๐ž๐ฌ!


Hierdie winter kan ons saam โ€™n verskil maak ๐ŸคACVV George het jou hulp nodig om iemand warm te hou hierdie winter. Ons ve...
05/05/2026

Hierdie winter kan ons saam โ€™n verskil maak ๐Ÿค

ACVV George het jou hulp nodig om iemand warm te hou hierdie winter. Ons versamel tans:

โ€ข Enige klere โ€ข Komberse โ€ข Serpe โ€ข Sop bestanddele โ€ข Leรซ koffie bottels

Skenkings kan nuut of effens gebruik wees โ€“ alles help om โ€™n gesin deur die koue maande te dra.

๐Ÿ“ Aflaaipunt: ACVV George Kantoor
H/v Cradock & Marberius Straat
๐Ÿ—“ Mei โ€“ Junie 2026

Kom ons staan saam en gee โ€™n bietjie warmte waar dit die nodigste is.

Vir meer inligting: ๐Ÿ“ž 044 874 20230 ๐Ÿ“ง [email protected]

16/04/2026
Werkgeleentheid vir 'n Maatskaplike Hulpwerker.
26/03/2026

Werkgeleentheid vir 'n Maatskaplike Hulpwerker.

Ontmoet vir Chanelle Sy is Maatskaplike werker met 'n borrelende persoonlikheid, wat gaande is oor kinders.
05/03/2026

Ontmoet vir Chanelle

Sy is Maatskaplike werker met 'n borrelende persoonlikheid, wat gaande is oor kinders.

Address

Cnr Cradock And Marberius Sttreet
George
6529

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:00
Tuesday 07:30 - 16:00
Wednesday 07:30 - 16:00
Thursday 07:30 - 16:00
Friday 07:30 - 16:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ACVV George posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share