Outeniqua Primary

Outeniqua Primary Jou toekoms begin hier. | Your future starts here.

VEELS GELUK | CONGRATULATIONSVandag vier ons ’n spesiale verjaarsdag. Mag die jaar vol vreugde, groei en seën wees!Today...
30/05/2026

VEELS GELUK | CONGRATULATIONS

Vandag vier ons ’n spesiale verjaarsdag. Mag die jaar vol vreugde, groei en seën wees!

Today we celebrate a special birthday. Wishing you a wonderful year ahead!

28/05/2026

ASTRO-LIGTE | ASTRO LIGHTS

Hierdie week vier ons ’n besonderse mylpaal vir Laerskool Outeniqua. Ons nuwe astro-ligte skep meer geleenthede vir ons leerders om te oefen, te speel, te groei en hul talente verder te ontwikkel. Hierdie projek is moontlik gemaak deur ouers, besighede en gemeenskapslede wat saam ingekoop het in ’n groter droom vir ons kinders.

’n Spesiale woord van dank aan WAWWA vir hul reuse finansiële bydrae tot hierdie projek.

This week, we celebrate a special milestone for Outeniqua Primary School. Our new astro lights create more opportunities for our learners to practise, play, grow and develop their talents. This project was made possible by parents, businesses and community members who came together around a bigger dream for our children.

A special word of thanks to WAWWA for their generous financial contribution to this project.

DIENSBAARHEID IN AKSIE | SERVICE IN ACTIONLaerskool Tyholora het onlangs uitdagings gehad om hul sportvelde te kalk vir ...
28/05/2026

DIENSBAARHEID IN AKSIE | SERVICE IN ACTION

Laerskool Tyholora het onlangs uitdagings gehad om hul sportvelde te kalk vir hul wedstryd teen Laerskool Thembalethu. Gister het ons terreinspan ingespring en gehelp om die velde wedstrydgereed te kry.

By Laerskool Outeniqua glo ons dat diensbaarheid verder strek as ons eie skoolgronde.

Tyholora Primary recently faced challenges with chalking their sports fields for their match against Thembalethu Primary. Yesterday, our maintenance team stepped in to help prepare the fields.

At Outeniqua Primary, we believe service goes beyond our own school grounds.

TROTS OP ONS O.13A NETBALSPAN | PROUD OF OUR U13A NETBALL TEAMLaerskool Outeniqua se O.13A-netbalspan het gister weer ’n...
28/05/2026

TROTS OP ONS O.13A NETBALSPAN | PROUD OF OUR U13A NETBALL TEAM

Laerskool Outeniqua se O.13A-netbalspan het gister weer ’n goeie dag op die baan gehad.

Baie dankie aan Willard vir die borgskap van hierdie span.

Outeniqua Primary’s U13A netball team had another great day on the court yesterday.

Thank you to Willard for sponsoring this team.

NETBAL | NETBALLOns is trots op ons O.13A netbalkaptein, Miné Stander, en onderkaptein, Ariëlle Haasbroek, wat gekies is...
28/05/2026

NETBAL | NETBALL

Ons is trots op ons O.13A netbalkaptein, Miné Stander, en onderkaptein, Ariëlle Haasbroek, wat gekies is om hul onderskeie Wes-Kaap O.13 netbalspanne te verteenwoordig by die SASN All Ages Tournament in Julie.

Miné en Ariëlle het die naweek aan die Wes-Kaap proewe in Riversdal deelgeneem, waar hulle hul provinsiale plekke verdien het.

Baie geluk, Miné en Ariëlle. Julle harde werk en deursettingsvermoë maak Laerskool Outeniqua trots.

We are proud of our U13A netball captain, Miné Stander, and vice-captain, Ariëlle Haasbroek, who have been selected to represent their respective Western Cape U13 netball teams at the SASN All Ages Tournament in July.

Miné and Ariëlle took part in the Western Cape trials in Riversdale over the weekend, where they earned their provincial selection.

Congratulations, Miné and Ariëlle. Your hard work and determination make Outeniqua Primary proud.

HOKKIE TEEN WESBANK | HOCKEY AGAINST WESBANKOns hokkiespelers het gister met trots teen Wesbank gespeel. Baie dankie aan...
27/05/2026

HOKKIE TEEN WESBANK | HOCKEY AGAINST WESBANK

Ons hokkiespelers het gister met trots teen Wesbank gespeel. Baie dankie aan elke speler vir julle harde werk, goeie gees en toewyding op die veld.

Welgedaan. Ons is trots op julle.

Our hockey players took on Wesbank with pride yesterday. Thank you to every player for your hard work, great spirit and commitment on the field.

Well done. We are proud of you.

CHERRIES SKITTER IN OUDTSHOORN | CHERRIES SHINE IN OUDTSHOORNDie Cherries het Maandag teen Wesbank se O.13C-span in Oudt...
27/05/2026

CHERRIES SKITTER IN OUDTSHOORN | CHERRIES SHINE IN OUDTSHOORN

Die Cherries het Maandag teen Wesbank se O.13C-span in Oudtshoorn gespeel en met ’n indrukwekkende 52-0 gewen.

Dit was uitstekende rugby, met elke speler wat sy rol vervul het. Die seuns het met goeie dissipline, samewerking en vasberadenheid gewys wat gebeur wanneer ’n span saamwerk.

The Cherries played against Wesbank’s U13C team in Oudtshoorn on Monday and claimed an impressive 52-0 victory.

It was excellent rugby, with every player playing his part. The boys showed discipline, teamwork and determination throughout the match.

GOJUA KAI-TOERNOOI | GOJUA KAI TOURNAMENTBaie geluk aan ons karatekas wat uitstekend presteer het tydens die Gojua Kai-t...
27/05/2026

GOJUA KAI-TOERNOOI | GOJUA KAI TOURNAMENT

Baie geluk aan ons karatekas wat uitstekend presteer het tydens die Gojua Kai-toernooi.

Congratulations to our karatekas who performed exceptionally well at the Gojua Kai Tournament.

Results:
Luan Engelbrecht
Kumite: Silver

Keane Petersen
Kata: Bronze
Kumite: Bronze

Aimee-Lee Mentoor
Kata: Gold
Kumite: Gold

Judah Postma
Kata: Bronze
Kumite: Bronze

BIATHLE-PRESTASIE | BIATHLE ACHIEVEMENTBaie geluk aan Lian Claassen wat aan die Wes-Kaap Biathle Kampioenskappe deelgene...
27/05/2026

BIATHLE-PRESTASIE | BIATHLE ACHIEVEMENT

Baie geluk aan Lian Claassen wat aan die Wes-Kaap Biathle Kampioenskappe deelgeneem het en deurgedring het om aan die SA-Kampioenskappe deel te neem.

Ons is trots op jou harde werk, deursettingsvermoë en die wyse waarop jy Outeniqua verteenwoordig.

Congratulations to Lian Claassen who competed in the Western Cape Biathle Championships and qualified to take part in the SA Championships.

We are proud of your hard work, determination and the way you represent Outeniqua.

SKAAKPRESTASIE | CHESS ACHIEVEMENTBaie geluk aan Wildren Frans, Eshan Drude, Fanie Spies, Milan Oberholzer wat Eden by d...
26/05/2026

SKAAKPRESTASIE | CHESS ACHIEVEMENT

Baie geluk aan Wildren Frans, Eshan Drude, Fanie Spies, Milan Oberholzer wat Eden by die Wes-Kaap-toernooi in Gansbaai verteenwoordig het.

Julle het almal uitstekend gevaar en ons is baie trots op julle.

’n Spesiale gelukwensing aan Wildren Frans wat 2de plek by die Wes-Kaap-toernooi behaal het.

Congratulations to Wildren Frans, Eshan Drude, Fanie Spies, Milan Oberholzer who represented Eden at the Western Cape Tournament in Gansbaai.

You all did exceptionally well, and we are very proud of you.

A special congratulations to Wildren Frans for achieving 2nd place at the Western Cape Tournament.

Address

Cathedral Street
George
6530

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Outeniqua Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category