VF Plus - George

VF Plus - George 'n Gespreksforum spesifiek vir die inwoners van George, wie hulself kan vereenselwig met die waarde

๐—ง๐˜„๐—ฒ๐—ฒ ๐——๐—”-๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฑ๐˜€๐—น๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฆ๐˜๐—ฒ๐—น๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฏ๐—ผ๐˜€๐—ฐ๐—ต ๐˜€๐—น๐˜‚๐—ถ๐˜ ๐—ฏ๐˜† ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฒ๐—ป ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น ๐—ต๐˜‚๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ฎ๐˜€ ๐—ธ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ฑ๐—ฎ๐˜๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟDie VF Plus verwelkom ...
01/09/2026

๐—ง๐˜„๐—ฒ๐—ฒ ๐——๐—”-๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฑ๐˜€๐—น๐—ฒ๐—ฑ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฆ๐˜๐—ฒ๐—น๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฏ๐—ผ๐˜€๐—ฐ๐—ต ๐˜€๐—น๐˜‚๐—ถ๐˜ ๐—ฏ๐˜† ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป ๐—ฒ๐—ป ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—น ๐—ต๐˜‚๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ฎ๐˜€ ๐—ธ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ฑ๐—ฎ๐˜๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ถ๐—ฒ๐˜€๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ

Die VF Plus verwelkom graag twee voormalige DA-raadslede van Stellenbosch in die party.

Mynard Slabbert is 'n voormalige onderburgemeester en tot vรณรณr sy bedanking 'n wykraadslid.

Siegfried Schรคfer was 'n proporsionele raadslid.

Ons is dankbaar vir die waardevolle plaaslike regeringskennis en ervaring wat hulle na die VF Plus bring. Dit sal tot groot voordeel van die party en die gemeenskap wees.

Hul besluit om by ons aan te sluit, is โ€™n bewys van die groeiende vertroue in die VF Plus se benadering tot verantwoordelike, deursigtige en aanspreeklike plaaslike regering.

Die VF Plus is daartoe verbind om deursigtigheid, goeie bestuur en aanspreeklikheid in plaaslike regering te bevorder en sal voortgaan om die belange van inwoners van Stellenbosch op โ€™n konstruktiewe en beginselvaste wyse te dien.

๐—™๐—ผ๐˜๐—ผ-๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ธ๐—ฟ๐—ถ๐—ณ:
Van links is Johnny Steenkamp, VF Plus Wynland-streeksleier, Mynard Slabbert, JC MacFarlane, VF Plus-raadslid in Stellenbosch, en Siegfried Schรคfer.

______________________________________

๐—ง๐˜„๐—ผ ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ๐—บ๐—ฒ๐—ฟ ๐——๐—” ๐—ฐ๐—ผ๐˜‚๐—ป๐—ฐ๐—ถ๐—น๐—น๐—ผ๐—ฟ๐˜€ ๐—ณ๐—ฟ๐—ผ๐—บ ๐—ฆ๐˜๐—ฒ๐—น๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ฏ๐—ผ๐˜€๐—ฐ๐—ต ๐—ท๐—ผ๐—ถ๐—ป ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—™๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—บ๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ ๐˜๐—ต๐—ฒ๐—บ๐˜€๐—ฒ๐—น๐˜ƒ๐—ฒ๐˜€ ๐—ฎ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ถ๐—น๐—ฎ๐—ฏ๐—น๐—ฒ ๐—ฎ๐˜€ ๐—ฐ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ถ๐—ฑ๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐˜€

The VF Plus is pleased to welcome two former DA councillors from Stellenbosch to the party.

Mynard Slabbert is a former deputy mayor and, until his resignation, served as a ward councillor.

Siegfried Schรคfer served as a proportional representation councillor.

We are grateful for the valuable local government knowledge and experience they bring to the VF Plus. This will be of great benefit to both the party and the community.

Their decision to join the VF Plus is a testament to the growing confidence in the partyโ€™s approach to responsible, transparent and accountable local government.

The VF Plus is committed to promoting transparency, good governance and accountability in local government and will continue to serve the interests of Stellenbosch residents in a constructive and principled manner.

https://www.facebook.com/share/p/1BnTVRw8oa/?mibextid=wwXIfr

๐—ฃ๐—ต๐—ผ๐˜๐—ผ ๐—ฐ๐—ฎ๐—ฝ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป:
From left are Johnny Steenkamp, VF Plus Wynland regional leader; Mynard Slabbert; JC MacFarlane, VF Plus councillor in Stellenbosch; and Siegfried Schรคfer.

Die VF Plus verwelkom graag twee voormalige DA-raadslede van Stellenbosch in die party.

Mynard Slabbert is 'n voormalige onderburgemeester en tot vรณรณr sy bedanking 'n wykraadslid.

Siegfried Schรคfer was 'n proporsionele raadslid.

Ons is dankbaar vir die waardevolle plaaslike regeringskennis en ervaring wat hulle na die VF Plus bring. Dit sal tot groot voordeel van die party en die gemeenskap wees.

Hul besluit om by ons aan te sluit, is โ€™n bewys van die groeiende vertroue in die VF Plus se benadering tot verantwoordelike, deursigtige en aanspreeklike plaaslike regering.

Die VF Plus is daartoe verbind om deursigtigheid, goeie bestuur en aanspreeklikheid in plaaslike regering te bevorder en sal voortgaan om die belange van inwoners van Stellenbosch op โ€™n konstruktiewe en beginselvaste wyse te dien.

Foto-onderskrif:
Van links is Johnny Steenkamp, VF Plus Wynland-streeksleier, Mynard Slabbert, JC MacFarlane, VF Plus-raadslid in Stellenbosch, en Siegfried Schรคfer.

Die VF Plus het vandag sy burgemeesterskandidate vir Gauteng se drie metrorade, ses plaaslike munisipaliteite en twee di...
01/09/2026

Die VF Plus het vandag sy burgemeesterskandidate vir Gauteng se drie metrorade, ses plaaslike munisipaliteite en twee distriksmunisipaliteite bekend gestel โ€“ โ€™n span wat gereed is om verantwoordelikheid te neem en plaaslike regering weer te laat werk.

๐Ÿ“ธBurgemeesterskandidate vir Gauteng op foto van links na regs:

โ€ข Johannesburg-metro: Franco de Lange
โ€ข Tshwane-metro: Willie Spies
โ€ข Ekurhuleni-metro: Jennifer Glover
โ€ข Sedibeng-distrik: Julio Agrella
โ€ข Emfuleni: Cobus Cato
โ€ข Merafong: Ben van der Berg
โ€ข Mogale City: Amy Steyn
โ€ข Rand West City: Fred Steffers
โ€ข Wes-Rand-distrik: Braam Reed
โ€ข Lesedi: Mari Boshoff (Afwesig)
โ€ข Midvaal: Ockert Brits (Afwesig)
Jaco Mulder, VF Plus leier in Gauteng โ€“ links voor
_______________

Read the full statement here: | Lees die volledige verklaring hier:

Die VF Plus het vandag sy burgemeesterskandidate vir Gauteng se drie metrorade, ses plaaslike munisipaliteite en twee distriksmunisipaliteite bekend

๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ด ๐˜€๐—ถ๐—ด๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ต๐—ฒ๐—ถ๐—ฑ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฝ๐—ฎ๐˜๐—ฟ๐—ผ๐—น๐—น๐—ถ๐—ฒ๐˜€ ๐—ฏ๐˜† ๐—ง๐˜‚๐—ถ๐—ป๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ๐˜๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—บ ๐—ถ๐—ป ๐—š๐—ฒ๐—ผ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ๐Ÿ‘‡ ๐—ฆ๐—ฐ๐—ฟ๐—ผ๐—น๐—น ๐—ฑ๐—ผ๐˜„๐—ป ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ ๐—˜๐—ป๐—ด๐—น๐—ถ๐˜€๐—ต ๐Ÿ‘‡Mediaverklaring uitgereik deur:Adv...
24/08/2026

๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ด ๐˜€๐—ถ๐—ด๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ต๐—ฒ๐—ถ๐—ฑ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฝ๐—ฎ๐˜๐—ฟ๐—ผ๐—น๐—น๐—ถ๐—ฒ๐˜€ ๐—ฏ๐˜† ๐—ง๐˜‚๐—ถ๐—ป๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ๐˜๐—ฒ๐—ฑ๐—ฎ๐—บ ๐—ถ๐—ป ๐—š๐—ฒ๐—ผ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ

๐Ÿ‘‡ ๐—ฆ๐—ฐ๐—ฟ๐—ผ๐—น๐—น ๐—ฑ๐—ผ๐˜„๐—ป ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ ๐—˜๐—ป๐—ด๐—น๐—ถ๐˜€๐—ต ๐Ÿ‘‡

Mediaverklaring uitgereik deur:
Adv. Gert van Niekerk
VF Plus-streeksleier: Tuinroete
24 Augustus 2026

Die VF Plus doen โ€™n dringende beroep op die polisie en George se munisipale wetstoepassingsdienste om sigbaarheid en patrollies by die Tuinroetedam onmiddellik te verhoog.

Die dam is โ€™n gewilde ontspanningsgebied waar inwoners en besoekers stap, draf en fietsry. Die jongste voorval, waarin โ€™n 22-jarige vrou van agter genader en om die nek gegryp is terwyl sy alleen na haar voertuig gestap het, beklemtoon die ernstige veiligheidsrisikoโ€™s in die gebied.

Verskeie voorvalle die afgelope tyd toon dat die huidige sigbaarheid onvoldoende is. Die VF Plus versoek dat patrollies by die dam en omliggende roetes verhoog word en dat alle voorvalle deurlopend aangemeld word sodat misdaadpatrone geรฏdentifiseer en aangespreek kan word.

Die oplossing kan egter nie wees dat mense uit vrees wegbly van die dam nie. Wanneer inwoners openbare ruimtes vermy, word dit juis makliker vir misdadigers om dit oor te neem.

Besoekers word eerder aangemoedig om verantwoordelik op te tree, waar moontlik in groepe te beweeg en waaksaam te bly.

Toerisme is โ€™n belangrike steunpilaar van George se ekonomie en ondersteun talle ondernemings en werksgeleenthede.

Die dorp kan nie bekostig dat โ€™n waardevolle toerisme- en ontspanningsgebied โ€™n reputasie van onveiligheid ontwikkel nie.

Die VF Plus vra dat alle rolspelers saamwerk om die Tuinroetedam veiliger te maak sodat inwoners en besoekers dit met groter gemoedsrus kan geniet.

Navrae: 079 898 5682

๐—™๐—ผ๐˜๐—ผ geneem deur ๐˜ž๐˜ฆ๐˜ด๐˜ด๐˜ฆ๐˜ญ ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ ๐˜๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜—๐˜ฉ๐˜ฐ๐˜ต๐˜ฐ๐˜จ๐˜ณ๐˜ข๐˜ฑ๐˜ฉ๐˜บ - 083 281 8384

_________________________

๐—œ๐—ป๐—ฐ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฎ๐˜€๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฏ๐—ถ๐—น๐—ถ๐˜๐˜† ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—ฝ๐—ฎ๐˜๐—ฟ๐—ผ๐—น๐˜€ ๐—ฎ๐˜ ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—š๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ป ๐—ฅ๐—ผ๐˜‚๐˜๐—ฒ ๐——๐—ฎ๐—บ ๐—ถ๐—ป ๐—š๐—ฒ๐—ผ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ

Media release by:
Adv. Gert van Niekerk
Freedom Front Plus regional leader: Garden Route
24 August 2026

The Freedom Front Plus (VF Plus) implores the police and Georgeโ€™s municipal law-enforcement services to immediately increase visibility and patrols at the Garden Route Dam.

The Dam is a popular recreational area where residents and visitors hike, jog and cycle. The latest incident, in which a 22-year-old woman was approached from behind and grabbed around the neck while walking to her vehicle alone, highlights the serious safety risks in the area.

Several similar incidents have occurred recently, demonstrating that there is currently not enough law-enforcement visibility. The Freedom Front Plus requests more patrols at the Dam and on nearby routes, and that all incidents be reported so that crime patterns can be identified and addressed.

People avoiding the Dam out of fear is not a solution to the problem. When residents withdraw from public spaces, it is easier for criminals to take over.

Instead, visitors are encouraged to be responsible, move around in groups, if possible, and remain vigilant.

Tourism is one of the cornerstones of Georgeโ€™s economy, sustaining numerous businesses and job opportunities.

The town cannot afford to have a valuable tourism and recreational area become notorious for being unsafe.

The Freedom Front Plus calls on all role players to work together to ensure that the Garden Route Dam area is safe so residents and visitors can enjoy it with peace of mind.

Contact details: 079 898 5682

Herstel plaaslike regering, herstel Suid-Afrika se ekonomieSuid-Afrika sal nie sy handelsmark, beleggings en ekonomiese ...
24/08/2026

Herstel plaaslike regering, herstel Suid-Afrika se ekonomie

Suid-Afrika sal nie sy handelsmark, beleggings en ekonomiese groei volhoubaar kan herstel indien die land se plaaslike regering nie dringend herstel word nie.

Munisipaliteite moet ekonomiese enjins wees en nie remskoene nie.
_______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
https://tinyurl.com/y7rds725

Die VF Plus Wes-Kaap bordfabriek in volle swang, met kandidate en vrywilligers wat kom hand bysit het!   ***The VF Plus ...
23/08/2026

Die VF Plus Wes-Kaap bordfabriek in volle swang, met kandidate en vrywilligers wat kom hand bysit het!


***
The VF Plus Western Cape poster workshop is in full swing, with candidates and volunteers coming to lend a hand.

๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—Ÿ๐—จ๐—ฆ ๐—ง๐—จ๐—œ๐—ก๐—ฅ๐—ข๐—˜๐—ง๐—˜ ๐—˜๐—ก ๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—Ÿ๐—จ๐—ฆ ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง ๐—ž๐—”๐—ฅ๐—ข๐—ข ๐—ฆ๐—˜ ๐—™๐—”๐—–๐—˜๐—•๐—ข๐—ข๐—ž-๐—•๐—Ÿ๐—”๐——๐—ฆ๐—ฌ๐—˜ ๐—ง๐—ข๐—ข๐—ก ๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—ฅ๐—ž ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—˜๐—œ๐—ง๐˜†๐—ฑ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ: ๐Ÿญ ๐—™๐—ฒ๐—ฏ๐—ฟ๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐˜๐—ผ๐˜ ๐Ÿญ๐Ÿต ๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐Ÿฎ...
19/08/2026

๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—Ÿ๐—จ๐—ฆ ๐—ง๐—จ๐—œ๐—ก๐—ฅ๐—ข๐—˜๐—ง๐—˜ ๐—˜๐—ก ๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—Ÿ๐—จ๐—ฆ ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—ง ๐—ž๐—”๐—ฅ๐—ข๐—ข ๐—ฆ๐—˜ ๐—™๐—”๐—–๐—˜๐—•๐—ข๐—ข๐—ž-๐—•๐—Ÿ๐—”๐——๐—ฆ๐—ฌ๐—˜ ๐—ง๐—ข๐—ข๐—ก ๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—ฅ๐—ž ๐—š๐—ฅ๐—ข๐—˜๐—œ

๐—ง๐˜†๐—ฑ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ: ๐Ÿญ ๐—™๐—ฒ๐—ฏ๐—ฟ๐˜‚๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐˜๐—ผ๐˜ ๐Ÿญ๐Ÿต ๐—”๐˜‚๐—ด๐˜‚๐˜€๐˜๐˜‚๐˜€ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ

Die VF Plus se digitale teenwoordigheid in die Tuinroete en Groot Karoo het die afgelope ses maande merkwaardig gegroei, met โ€™n besonder sterk toename in Facebook-bereik en betrokkenheid. Die agt bladsye het gesamentlik van 8 519 volgers (Followers) tot 12 353 volgers (Followers) gegroei โ€“ โ€™n toename van 3 834 volgers, oftewel 45,0%.
Die totale aantal k**e (Views) oor die onderskeie gemete 28-dae-tydperke het van 17 646 tot 315 164 toegeneem โ€“ โ€™n enorme groei van 297 518 k**e, oftewel 1 686%.
Dit wys dat die VF Plus se boodskap toenemend sigbaar is en โ€™n veel groter gehoor bereik. Veral die nuwe bladsye ๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—•๐—ถ๐˜๐—ผ๐˜‚ en ๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—š๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜ ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ het binne slegs drie maande reeds โ€™n sterk digitale voetspoor gevestig.

๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—ข๐˜‚๐—ฑ๐˜๐˜€๐—ต๐—ผ๐—ผ๐—ฟ๐—ป ๐—ช๐—ฃ - https://www.facebook.com/FVPlusOudtshoorn

Volgers (Followers): 1 786 โ†’ 3 504
Groei: 1 718 volgers (96,2%)

K**e (Views) oor die gemete 28-dae-tydperk: 12 636 โ†’ 123 184
Groei: 110 548 k**e (874,9%)

Die blad het sy volgersgetal feitlik verdubbel, terwyl sy 28-dae-k**e met byna 875% toegeneem het.

๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—–๐—ฎ๐—น๐—ถ๐˜๐˜‡๐—ฑ๐—ผ๐—ฟ๐—ฝ / ๐—Ÿ๐—ฎ๐—ฑ๐—ถ๐˜€๐—บ๐—ถ๐˜๐—ต - https://www.facebook.com/vryheidsfrontplus

Volgers (Followers): 1 097 โ†’ 1 221
Groei: 124 volgers (11,3%)

K**e (Views) oor die gemete 28-dae-tydperk: 71 โ†’ 11 843
Groei: 11 772 k**e (16 580,3%)

Die blad se 28-dae-k**e het van slegs 71 tot 11 843 toegeneem โ€“ โ€™n buitengewone 16 580% groei in bereik.

๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—›๐—ฒ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐—พ๐˜‚๐—ฎ - https://www.facebook.com/profile.php?id=100069078584925

Let wel: Die blad is eers op 1 Maart 2026 deur die nuwe administrateurs oorgeneem.

Volgers (Followers): 1 641 โ†’ 2 273
Groei: 632 volgers (38,5%)

K**e (Views) oor die gemete 28-dae-tydperk: 759 โ†’ 104 580
Groei: 103 821 k**e (13 678,7%)

Ten spyte daarvan dat die nuwe administrateurs die blad eers op 1 Maart oorgeneem het, het die blad se 28-dae-k**e met meer as 13 600% toegeneem.

๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐— ๐—ผ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐—น๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ถ - https://www.facebook.com/vfplusmosselbaai

Volgers (Followers): 519 โ†’ 749
Groei: 230 volgers (44,3%)

K**e (Views) oor die gemete 28-dae-tydperk: 1 740 โ†’ 7 874
Groei: 6 134 k**e (352,5%)

Die blad het โ€™n sterk groei van 44,3% in volgers en meer as 350% in 28-dae-k**e getoon.

๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—š๐—ฒ๐—ผ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ - https://www.facebook.com/VFPlusGeorge

Volgers (Followers): 1 641 โ†’ 2 172
Groei: 531 volgers (32,4%)

K**e (Views) oor die gemete 28-dae-tydperk: 759 โ†’ 33 178
Groei: 32 419 k**e (4 271,3%)

Die blad se 28-dae-k**e het met meer as 4 200% toegeneem, terwyl die volgers met meer as 32% gegroei het.

๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—ž๐—ป๐˜†๐˜€๐—ป๐—ฎ - https://www.facebook.com/search/top?q=vf%20plus%20knysna

Volgers (Followers): 1 835 โ†’ 1 966
Groei: 131 volgers (7,1%)

K**e (Views) oor die gemete 28-dae-tydperk: 1 681 โ†’ 13 641
Groei: 11 960 k**e (711,5%)

Hoewel die volgers met 7,1% toegeneem het, het die 28-dae-k**e met meer as 700% gestyg.

๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—•๐—ถ๐˜๐—ผ๐˜‚ - https://www.facebook.com/profile.php?id=61590076111918

โ€™n Nuwe blad โ€“ slegs drie maande oud.

Volgers (Followers): 0 โ†’ 202

K**e (Views) oor die gemete 28-dae-tydperk: 0 โ†’ 17 832

Omdat die blad drie maande gelede begin is, kan โ€™n persentasiegroei nie bereken word nie. Die feit dat die blad binne slegs drie maande reeds 202 volgers en 17 832 k**e in โ€™n gemete 28-dae-tydperk behaal het, is egter โ€™n sterk aanduiding van groeiende belangstelling en digitale sigbaarheid in Bitou.

๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—š๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐˜ ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ - https://www.facebook.com/profile.php?id=61589653786917

โ€™n Nuwe blad โ€“ slegs drie maande oud.

Volgers (Followers): 0 โ†’ 266

K**e (Views) oor die gemete 28-dae-tydperk: 0 โ†’ 3 032

Ook hier kan โ€™n persentasiegroei nie bereken word nie omdat die blad drie maande gelede begin is. Om binne drie maande 266 volgers en 3 032 k**e in โ€™n gemete 28-dae-tydperk op te bou, is egter โ€™n belowende begin en wys dat die blad reeds โ€™n sterk digitale teenwoordigheid begin ontwikkel.

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ฑ๐˜‚๐—ถ๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ถ๐—ธ๐—ฒ ๐—ฑ๐—ถ๐—ด๐—ถ๐˜๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ด๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ๐—ถ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ฎ๐—ฎ๐—น

Die syfers vertel โ€™n sterk verhaal: die VF Plus se Facebook-teenwoordigheid in die Tuinroete en Groot Karoo bereik vandag โ€™n veel groter gehoor as ses maande gelede.

Die grootste bewys hiervan is nie net die groei in volgers nie, maar veral die dramatiese toename in k**e (Views) oor die gemete 28-dae-tydperke. Gesamentlik het die agt bladsye se k**e van 17 646 tot 315 164 gestyg.

Die VF Plus se plaaslike bladsye is dus nie bloot kommunikasiekanale vir bestaande ondersteuners nie. Die groei in k**e wys dat die inhoud toenemend nuwe mense bereik, groter sigbaarheid geniet en die VF Plus se boodskap aan โ€™n aansienlik groter gehoor bekendstel.

Met die plaaslike verkiesing van 4 November 2026 wat vinnig nader kom, bied hierdie groei โ€™n sterk platform waarvandaan die VF Plus se boodskap verder in gemeenskappe in die Tuinroete en Groot Karoo versprei kan word.

๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—ถ๐˜€ ๐˜€๐—ถ๐—ด๐—ฏ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ. ๐——๐—ถ๐—ฒ ๐—ฉ๐—™ ๐—ฃ๐—น๐˜‚๐˜€ ๐—ด๐—ฟ๐—ผ๐—ฒ๐—ถ. ๐—˜๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐˜†๐—ณ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐˜„๐˜†๐˜€ ๐—ฑ๐—ฎ๐˜ ๐—ฎ๐—น ๐—ต๐—ผ๐—ฒ ๐—บ๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ ๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜€๐—ฒ ๐—ธ๐˜†๐—ธ. ๐Ÿ’š๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

GROEN GAAN DIT DOEN! Stem op 4 November VF Plus โœ…
19/08/2026

GROEN GAAN DIT DOEN! Stem op 4 November VF Plus โœ…

Address

124 Meyer Street
George
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VF Plus - George posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to VF Plus - George:

Shortcuts

Share