De Rust Futura Academy

De Rust Futura Academy The school is a manifesto of the Cluver family to provide quality education for the children of farm workers.

It is a combined school in the Overberg education district.

Die eksamen seisoen het aangebreek. Ons wens elke Futurian 'n suksesvolle eksamentydperk toe! ๐Ÿ’ช๐Ÿ’›๐Ÿ’š
02/06/2026

Die eksamen seisoen het aangebreek. Ons wens elke Futurian 'n suksesvolle eksamentydperk toe! ๐Ÿ’ช

๐Ÿ’›๐Ÿ’š

๐ŸŒป๐ŸŒป๐ŸŒปOns fondsinsamelingsontbyt was 'n groot sukses!Baie dankie aan elkeen wat bygedra, ondersteun en saam met ons die ogg...
31/05/2026

๐ŸŒป๐ŸŒป๐ŸŒป

Ons fondsinsamelingsontbyt was 'n groot sukses!

Baie dankie aan elkeen wat bygedra, ondersteun en saam met ons die oggend geniet het. Julle betrokkenheid maak 'n verskil.

๐Ÿ’›๐Ÿ’š

Nog een slapie tot ons heerlike en gesellige ontbyt! ๐Ÿ’›๐ŸคŽ๐Ÿ’š๐ŸŒป
29/05/2026

Nog een slapie tot ons heerlike en gesellige ontbyt! ๐Ÿ’›๐ŸคŽ๐Ÿ’š๐ŸŒป

Ons het dit gemaak tot aan die einde van ล„ (kort) week ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ˜‰

Hier is ล„ vriendelike herinnering van ons jaarlikse ontbyt, wat op Saterdag 30 Mei plaasvind.

Kaartjies is steeds beskikbaar by u kind se klasopvoeder en is R150 per persoon.

Kom en geniet die oggend aan tafel met ons! ๐ŸŒป

๐Ÿ’š๐Ÿ’›

AFRIKA DAG ๐ŸŒGister het ons Afrika Dag by die skool gevier โ€” vol kleur, vreugde en trots!โ€œIf I have ever seen magic, it h...
23/05/2026

AFRIKA DAG ๐ŸŒ

Gister het ons Afrika Dag by die skool gevier โ€” vol kleur, vreugde en trots!

โ€œIf I have ever seen magic, it has been in Africa.โ€

๐Ÿ’š๐Ÿ’›

21/05/2026

Luister gerus na ons hoรซrskool meisies se optrede! ๐Ÿคฉ๐Ÿ’š๐Ÿ’›๐Ÿ‘๐Ÿฝ

Die hoรซrskool Ensemble (meisies-koor) het EERSTE PLEK by die SASCE-kompetisie in hulle kategorie behaal ๐Ÿคฉ๐Ÿ‘๐Ÿฝ๐Ÿ†๐ŸŽถHierdie uit...
21/05/2026

Die hoรซrskool Ensemble (meisies-koor) het EERSTE PLEK by die SASCE-kompetisie in hulle kategorie behaal ๐Ÿคฉ๐Ÿ‘๐Ÿฝ๐Ÿ†๐ŸŽถ

Hierdie uitstekende prestasie is behaal onder die leiding van Betsie Ryke van Rural Arts Network, wie se passie, leiding en toewyding โ€™n groot rol gespeel het in die koor se sukses.

Baie geluk aan elke koorlid vir julle harde werk, deursettingsvermoรซ en talent. Julle het ons trots gemaak deur die hoogste eer in julle kategorie te verwerf. Bravo, meisies!

๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Ons vier hierdie Vrydag AFRIKA DAG! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฌ ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ด ๐Ÿ‡ฐ๐Ÿ‡ช ๐Ÿ’ซTrek in die verskillende kulture aan teen R5, en plaas ล„ bestelling vir...
20/05/2026

Ons vier hierdie Vrydag AFRIKA DAG! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฌ ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡ด ๐Ÿ‡ฐ๐Ÿ‡ช ๐Ÿ’ซ

Trek in die verskillende kulture aan teen R5, en plaas ล„ bestelling vir ล„ boereworsrolletjie by klasopvoeders teen R25!

Een Afrika. Een De Rust Futura. Baie kulture. ๐Ÿ‘๐Ÿฝ

๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Ons het dit gemaak tot aan die einde van ล„ (kort) week ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ˜‰ Hier is ล„ vriendelike herinnering van ons jaarlikse ontbyt, ...
15/05/2026

Ons het dit gemaak tot aan die einde van ล„ (kort) week ๐Ÿ˜ฎโ€๐Ÿ’จ๐Ÿ˜‰

Hier is ล„ vriendelike herinnering van ons jaarlikse ontbyt, wat op Saterdag 30 Mei plaasvind.

Kaartjies is steeds beskikbaar by u kind se klasopvoeder en is R150 per persoon.

Kom en geniet die oggend aan tafel met ons! ๐ŸŒป

๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Dear parents, guardians and learnersTake note that the school will be closed tomorrow for Ascension Day (14 May). School...
13/05/2026

Dear parents, guardians and learners

Take note that the school will be closed tomorrow for Ascension Day (14 May).

School will reopen as normal on Friday, 15 May.

We wish you a blessed day.

๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Ons is vol waardering vir die onvervangbare rol wat u in ons skoolgemeenskap speel. Dankie aan alle verpleegsters! U is ...
12/05/2026

Ons is vol waardering vir die onvervangbare rol wat u in ons skoolgemeenskap speel.

Dankie aan alle verpleegsters! U is die helde in ons gemeenskap.๐Ÿ‘๐Ÿฝ

๐Ÿ’š๐Ÿ’›

Address

Patryslaagte, De Rust Estate
Grabouw
7160

Opening Hours

Monday 08:00 - 15:00
Tuesday 08:00 - 15:00
Wednesday 08:00 - 15:00
Thursday 08:00 - 15:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27218440253

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when De Rust Futura Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to De Rust Futura Academy:

Share

Category