Kheis Local Municipality

Kheis Local Municipality It is named after the Khoi people whom the first permanent residents of the area was.

!Kheis is an administrative area of ​​the ZF Mgcawu District of the Northern Cape in South Africa. !Kheis is a Khoi name meaning “a place to live or your home”.

Red Sands Battery Storage Stay connected with all the latest community news, opportunities, and interesting updates from...
14/05/2026

Red Sands Battery Storage
Stay connected with all the latest community news, opportunities, and interesting updates from Red Sands Battery Storage. Our WhatsApp Community Channel makes it easy to stay informed—right on your phone!

Simply scan the QR code below to connect! 📲


Kheis Local Municipality South African Photovoltaic Industry Association - Sapvia

Instandhoudingspan besig met die herstel van water lekasies in Sternham,  Groblershoop.
13/05/2026

Instandhoudingspan besig met die herstel van water lekasies in Sternham, Groblershoop.

12/05/2026

⚠️DRINGENDE WAARSKUWING - STYGENDE RIVIER VLAKKE

12 Mei 2026

Aan: Alle Inwoners van !Kheis Munisipaliteit en Besoekers

Liewe Inwoner en Besoeker

As gevolg van onlangse swaar reënval styg die riviervlakke tans vinnig. Die stroom is uiters sterk en die oewers kan onveilig of onvoorspelbaar wees.

Vir u veilgheid:

• HOU KINDERS WEG: Moenie toelaat dat kinders naby die rivier of op die oewers speel nie.

• GEEN SWEM OF WATERSPORT: Enige aktiwiteite in of op die water is dus lewensgevaarlik.

• WEES WAAKSAAM: Wees op die uitkyk vir vinnig-bewegende puin in die water.

Ons doen 'n beroep op alle ouers en voogde/toesighouers om streng beheer uit te oefen en te verseker dat niemand die gevaar area betree nie.

Volgens veiligheidskenners is waterveiligheid van kritieke belang gedurende hierdie tye, aangesien vloedwater dikwels sterker is as wat dit op die oog af lyk.

Veiligheid eerste!!!

Groete

END

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️ 12 Mei 2026Aan: Alle Inwoners van !Kheis Munisipaliteit I/S: RIVIER STYGING//KANAAL STAA...
12/05/2026

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️

12 Mei 2026

Aan: Alle Inwoners van !Kheis Munisipaliteit

I/S: RIVIER STYGING//KANAAL STAAN//WATERBESPARING

Liewe Inwoner

Neem kennis dat weens die vinnige styging van die rivier vlak, BOEGOEBERG WATER GEBRUIKERS VEREENIGING (BWGV) dringend die kanaal sal moet afsit, afhangend van die hoeveelheid sand wat in die kanaal mag beland. Ons versoek dus alle inwoners om asseblief intussen genoegsame water op te gaar vir huishoudelike gebruik. Die tydperk oor hoe lank die kanaal sal staan is op hierdie tydstip nog onbekend.

U samewerking in hierdie verband word hoogs op prys gestel.

Groete

END

Our technical team are on the ground,  addressing service delivery challenges.  We want no sewer spillages or water leak...
12/05/2026

Our technical team are on the ground, addressing service delivery challenges. We want no sewer spillages or water leaks in our communities.
Together we can do this.

Instandhoudingspan besig om water lekasie in Wegdraai te herstel.
11/05/2026

Instandhoudingspan besig om water lekasie in Wegdraai te herstel.

11/05/2026

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️

11/05/2026

Aan: Alle Inwoners van !Kheis Munisipaliteit

I/S: SANITASIE TROK BUITEWERKING//GEEN DREIN SUIG

Liewe Inwoner

Neem kennis dat ons sanitasie trok tans buitewerking is. Dit ervaar 'n meganiese probleem wat onmiddelik aandag moet geniet. Dit beteken dat ons geen dreine sal kan suig voordat ons nie die probleem op die trok herstel het nie.

Ons is besig om dringend aandag aan die probleem te skenk.

Jammer vir die ongerief.

Groete

END

11/05/2026

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️

11/05/2026

Aan: Alle Inwoners van !Kheis Munisipaliteit

I/S: VULLISVERWYDERING TROK BUITEWERKING

Liewe Inwoner

Neem kennis dat daar 'n vertraaging in ons vullisverwyderings dienste sal wees as gevolg van ons vullistrok wat tans buitewerking is. Die trok het 'n meganiese probleem wat dringend herstel moet word. Ons is besig om aandag aan die probleem te skenk.

Jammer vir die ongerief.

Groete

END

Happy Mother's Day
10/05/2026

Happy Mother's Day

08/05/2026

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️

08/05/2026

Aan: Alle Inwoners van !Kheis Munisipaliteit

I/S: VERTRAAGING IN VULLISVERWYDERINGS DIENSTE //TROK STUKKEND

Liewe Inwoner

Neem kennis dat daar 'n vertraaging in ons vullisverwyderings dienste sal wees. Dit is as gevolg van ons trok wat tans meganiese probleme ondervind. Ons is tans besig om dringend aandag daaraan te skenk.

Jammer vir die ongerief.

Groete

END

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️ 05/05/2026Aan: Alle Inwoners van Wegdraai I/S: WATER UPDATELiewe Inwoner Neem kennis dat...
05/05/2026

KENNISGEWING ‼️ KENNISGEWING ‼️

05/05/2026

Aan: Alle Inwoners van Wegdraai

I/S: WATER UPDATE

Liewe Inwoner

Neem kennis dat rivier pomp herstel is en water tans gepomp word. Die water gaan teen môre oggend aan gemeenskap beskikbaar wees.

Jammer vir die ongerief.

Groete

END

Address

Groblershoop
8850

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27548339500

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kheis Local Municipality posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share