03/06/2026
☕️❄️ Die koue weer vra vir ’n lekker warm koppie koffie!
Kom maak ’n draai by The Famiglia en geniet ’n heerlike koffie in ’n warm en gesellige atmosfeer. Of jy nou ’n vinnige koffie nodig het of lekker wil kom ontspan saam met vriende en familie – ons sien uit daarna om jou te verwelkom.
📍 The Famiglia 3 Kort Straat Grootbrakrivier
❤️ Goeie koffie, lekker kos en nog beter geselskap.
Kom kuier gerus by ons vandag! ☕️✨