04/09/2026
!!!SPORTNUUS!!!
⛳️ 🏌️♀️ ⛳️ 🏌️♂️ ⛳️
Baie geluk aan Albert en Pedrie van Rooyen wat gekies is vir die Oos-Vrystaat Golf span. Hulle albei neem deel aan die Neigbour Challenge toernooi wat plaasvind op die 23ste en 24ste September in Hoopstad.