Die Ou Stal

Die Ou Stal DIE LEKKERSTE FAMILIE KUIERGAT IN DIE NOORDWES EN GAUT.... SWEMBAD GERIEWE, KAMP GERIEWE, EVENTS ELKE NAWEEK... SAAL TE HUUR VIR EVENTS... INBOKS MY GERUS.

Kom mense, die gaan so lekker wees. Kom join ons. Bel asb vir Nellie vroegtydig. Lekker specials vir die dag by die kroe...
19/11/2020

Kom mense, die gaan so lekker wees. Kom join ons. Bel asb vir Nellie vroegtydig. Lekker specials vir die dag by die kroeg.

Kan almal asb dir nuwe page van die kroeg gaan like. Ons het nuwe eienaars en dus sal die blad gesluit word en geen akti...
30/07/2019

Kan almal asb dir nuwe page van die kroeg gaan like. Ons het nuwe eienaars en dus sal die blad gesluit word en geen aktiwiteite sal meer aangebring word op die blad nie. Gaan kyk uit op die nuwe blad. Daar is baie specials en ook nou kos beskikbaar by die Ou Stal kroeg. Lekker aand verder.

Groot partytjie die 29ste. Bring en braai. Pap en sous word voorsien bring eie vleis. Groot specials op brandewyn en sho...
13/06/2019

Groot partytjie die 29ste. Bring en braai. Pap en sous word voorsien bring eie vleis. Groot specials op brandewyn en shooters!

Kom geniet pool kompetisie op Donderdae by Die Ou Stal. Nuwe management, en baie specials!
12/06/2019

Kom geniet pool kompetisie op Donderdae by Die Ou Stal. Nuwe management, en baie specials!

27/05/2019
27/05/2019

Die Saterdag 1 Junie het ons weer ñ opedag by die Ou Stal Kroeg!
-boereworsrolle met verskillende toppings teen R20;
- Brandewyn specials ×2 dubbel Wellington R38;
-Boeresports en vele meer vir jonk tot oud.

Kom maak n draai, jy wil nie die een mis nie.
Die Ou Stal Kroeg
R513, Afrit 10, Magalieskloof, De Wildt.

Die Saterdag gaan weer ggggrrroooootttt wees! Saterdag 4 Mei by Rie Ou Stal, het ons weer ons legendariese spitbraai! R2...
03/05/2019

Die Saterdag gaan weer ggggrrroooootttt wees! Saterdag 4 Mei by Rie Ou Stal, het ons weer ons legendariese spitbraai! R20 pp wat ñ bord kos eet. Dis nie baie vir vleis, pap, sous en 2 slaaie nie. Ons hoop ons sien almal weer daar. Die een gaan weer groot wees nes die res. DJ om te dans en ook kareoke, pool tafels, en natuurlik gaan ons nie die rugby mis nie! Kom kuier saam! Die Ou Stal Kroeg, R513, Afrit 10, De Wildt.

28/04/2019

Hoop ons sien almal 4Mei by die Ou Stal se spitbraai!
R20 pp, vleis, pap en sou en slaaie word voorsien vir die prys. Jy kan nogsteeds kom kuier as jy nie wil eet nie. Betaal R20 by die kroeg om jou kaartjie te kry.
DJ en kareoke weer, ons gaan weer groot gaan!

Pool competition tonight. R50 per person per entry. Winner takes it all. Starts 19h00
25/04/2019

Pool competition tonight. R50 per person per entry. Winner takes it all. Starts 19h00

Saterdag 4 Mei het ons weer spitbraai. R20 PP. hoop ons sien jul almal daar!
24/04/2019

Saterdag 4 Mei het ons weer spitbraai. R20 PP. hoop ons sien jul almal daar!

18/04/2019

More is vakansiedag! Kom speel vanaand pool saam ons. Kompetisie begin weer 7uur tot laat. Geen verskonings oor more nie. Sien julle daar. R50 pp.

Address

Afrit 10 Plot 125
Hartebeestpoort

Telephone

+27796337411

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Ou Stal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share