23/08/2026
12 oorspronklike geverfde Rut art prente
(Nie n print) beskikbaar
Riette het my jare terug gebless met ontwerpe vir choc boksies en dis n sonde dat hierdie kunswerke in n krat lΓͺ en stof opgaar
Sit in n mooi raam en jyt n besonderse kunswerk geskep deur n baie talentvolle kunstenaar!
R250 elk
30 cm lank / hoog
Olie / akriel verf op canvas Papier
Elmarie 0813838121
WhatsApp gerus vir fotos
Geseende Sondag ποΈ πͺΆ