Silvertone International

Silvertone International Silvertone International: Fine Art Printing at its best! We deliver worldwide to serve our global audience.

Here at Silvertone we specialize in Fine Art (Giclee) Printing, High-Res Scanning, Image Editing, Image Reproductions and Conservation Framing.

10/02/2026

Met meer as 25 jaar ondervinding weet ek presies hoe vraestelle gevra én gemerk word.
Die terugvoer oor die afgelope 5 jaar op my Pakkette is eenvoudig ongelooflik!

Fisiese Wetenskap is nie iets wat jy net een keer hoor en klaar verstaan nie – jy moet dit oor en oor hoor om dit regtig vas te lê, veral as jy mik vir ’n onderskeiding.

Gaan kyk gerus na my volledige pakkette, asook gratis videos.

Die prys sluit ALLES in, insluitend ’n direkte WhatsApp-lyn na my vir enige vrae.

✔️ Fisiese Wetenskap ekstra klasse in die gerief van jou eie huis
✔️ Videolesse wat jy enige tyd, enige plek, oor en oor kan kyk
✔️ Geen rondry na klasse of studentetutors nie
✔️ Teen ’n fraksie van die prys

🎓 Verbeter jou Fisiese Wetenskap-punte met Juf. OK se videolesse! ⚛️

Vir meer inligting, besoek www.wetenskapakademie.co.za of los jou e-posadres en Graad in die comments, en ek stuur vir jou meer besonderhede. 📧

06/12/2025
27/08/2025

Goeie nuus! Dis nou moontlik om ‘n Fisiese Wetenskap Pakket te koop en oor ‘n paar paaiemente af te betaal.

Ons is nou gekoppel met Payflex wat ’n veilige en gerieflike aanlyn betalingsplatform is. Dit laat jou toe om ‘n Fisiese Wetenskap Pakket dadelik te koop en dit in rentevrye paaiemente af te betaal – sonder enige verborge kostes of lang aansoekprosesse.

Met Juf. OK se Wetenskap Akademie het jy toegang tot jou hele jaar se Wetenskap werk in videolesse wat jy enige tyd en enige plek kan aanskou. Jy kan die videos ook meermalige kere aanskou - dit is dus die perfekte bron van hersiening. 💡

Die videolesse sal jou help om die werk beter te verstaan en jou punte sal dit ook reflekteer! 📈

Belê nou in ‘n Wetenskap Pakket en verbeter jou punte: www.wetenskapakademie.co.za

19/05/2025
14/02/2025

Vandag, 11 Feb 2025, is International Day of Women and Girls in Science 👩🏻‍🔬

Vandag vier ek die briljantheid, nuuskierigheid en deursettingsvermoë van elke jong meisie wat vra, "Hoekom?" en elke vrou wat daardie vraag in ontdekking verander!

As ’n wetenskaponderwyser sien ek daagliks hoe kennis drome kan aansteek en die wêreld kan verander. Ek moedig my studente—veral die meisies—aan om hul nuuskierigheid te omhels, die onmoontlike uit te daag en nooit toe te laat dat stereotipes hul potensiaal bepaal nie. Wetenskap het jou stem, jou idees en jou briljantheid nodig!

Aan al die jong wetenskaplikes, innoveerders en probleemoplossers daar buite: Bly vra. Bly eksperimenteer. Bly glo in jouself. Die toekoms wag op jou ontdekkings! 💡🔭🧪

Elegance in Black and White 🦒We are honoured to have printed this stunning black-and-white photograph, taken by the incr...
06/01/2025

Elegance in Black and White 🦒

We are honoured to have printed this stunning black-and-white photograph, taken by the incredible wildlife photographer Lee-Anne Robertson (). This photograph was captured in the Maasai Mara (Mara North Conservancy) in Kenya.

Silvertone proudly printed this image to the size of 120cm x 80cm on FineArt textured silk paper.

Lee-Anne is a former winner of the prestigious Angama Greatest Maasai Mara Wildlife Photographer competition, with her work showcased in exhibitions across the world.

At Silvertone, we’re proud to support photographers like Lee-Anne in creating extraordinary prints that honour their craft.
📩 Let us help you transform your photography into fine art.

Address

30 Wellington Road
Johannesburg
2193

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27114827413

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silvertone International posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Silvertone International:

Share