Kai !Garib Municipality

Kai !Garib Municipality Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Kai !Garib Municipality, Government Organization, 9 11the Avenue, Kakamas.

Creating an economically viable and fully developed municipality, which enhances the standard of living of all the inhabitants / community of Kai !Garib through good governance, excellent service delivery and sustainable development.

01/06/2026

MUNISIPALITEIT KAI !GARIB
KENNISGEWING VAN 'N VERTRAGING

Die publiek word ingelig dat daar 'n vertraging in vullisverwydering sal wees in die volgende gebiede:

KfC
Voortrekkerstraat
Hotel
Gents funeral
Ouetehuis
HMO
Hospitaal

Rede: Voertuie is in vir diens.

Die Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir hul geduld en samewerking. 'n Aangepaste program sal kommunikeer word deur ons webblad www.kaigarib.gov.za, Facebook en WhatsApp.

Vir enige navrae, kontak ons 24 uur Inbelsentrum by:
- Bel: 087 265 5186
- Whatsapp: 079 873 3767

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
1 June 2026

28/05/2026
28/05/2026
27/05/2026

*Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking*

*Gebiede:* Langverwag en Suidrand
*Tydsduur:* 24 Mei 2026 tot 6 Junie 2026 – kanaal is af vir skoonmaakwerk

*Agtergrond:*
Gedurende die tydperk wat die kanaal skoongemaak word, word water direk vanaf die rivier gepomp.
Tans is die rivierpomp buite werking en die afdeling is besig met herstelwerk.

Ons vra om verskoning vir die ongerief.

Mnr Obakeng Isaacs
Municipal Manager
27/05/2026

27/05/2026

MUNISIPALITEIT KAI !GARIB
KENNISGEWING VAN 'N VERTRAGING

Die publiek word ingelig dat daar 'n vertraging in vullisverwydering sal wees in die volgende gebiede:

Kfc
Suidrand
Kakamas middelblok
Hoërskool kakamas
Marchand

Rede: Voertuie is in vir diens.

Die Kai !Garib Munisipaliteit bedank inwoners vir hul geduld en samewerking. 'n Aangepaste program sal kommunikeer word deur ons webblad www.kaigarib.gov.za, Facebook en WhatsApp.

Vir enige navrae, kontak ons 24 uur Inbelsentrum by:
- Bel: 087 265 5186
- Whatsapp: 079 873 3767

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
27 Mei 2026

21/05/2026

Kennisgewing: Tydelike Wateronderbreking in Marchand gebied.

Hiermee word u ingelig dat daar 'n geskeduleerde wateronderbreking binne Marchand gebied sal wees as gevolg van noodsaaklike skoonmaakwerk aan die waterkanaal deur Waterwerke.

Besonderhede:

- Datum: 24/05/2026
- Duur: 06/06/2026

Wat om te doen:

- Vul houers met water
- Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking.
- Wees geduldig en wag vir die watertoevoer om hervat te word.

Vir enige navrae, kontak ons Inbelsentrum via WhatsAppby 079 049 1101

Jammer vir ongerief.

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
21/05/2026

18/05/2026

*KEIMOES DORP*

*KENNISGEWING: TYDELIKE WATERONDERBREKING*

Kennis geskied hiermee van ’n tydelike wateronderbreking in Keimoes Dorp, as gevolg van ’n pypbreek naby Lewis store.

*Wat moet u doen:*
- Vul houers ten alle tye met water
- Vermy onnodige watergebruik tydens die onderbreking

*Herstel:*
- Ons span werk om die diens so spoedig moontlik te hervat

Vir enige navrae, kontak ons dienslyn by *079 049 1101*

Jammer vir die ongerief.

*Mnr Obakeng Isaacs*
Munisipale Bestuurder
Kai !Garib Munisipaliteit
18/05/2026

Kennisgewing Verstopping van Rioolstelsel in Binne Straat Langverwag Die Munisipaliteit wil inwoners in kennis stel dat ...
12/05/2026

Kennisgewing
Verstopping van Rioolstelsel in Binne Straat Langverwag

Die Munisipaliteit wil inwoners in kennis stel dat daar tans ’n verstopping in die rioolstelsel in Binne Straat Langverwag area

Die *Instandhoudingsafdeling* is tans op die terrein en besig met herstelwerk om die probleem so gou moontlik op te los.

Die Munisipaliteit doen ’n beroep op alle inwoners om *nie groot voorwerpe, vullis, doeke, vet of ander materiaal in die rioolstelsel te gooi nie*. Hierdie items veroorsaak blokkasies wat diensonderbrekings en skade aan die stelsel tot gevolg het.

Ons vra om verskoning vir die ongerief en waardeer u samewerking terwyl ons werk om normale diens te herstel.

Vir verdere navrae, kontak die Inbelsentrum by 079 049 1101

Uitgereik deur:
Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder
Datum: 12 Mei 2026

---

Notice
Blockage of Sewer Line in Binne street Langverwag area

The Municipality wishes to inform residents of a blockage in the sewer system in Binne street Langverwag area

The *Maintenance Department* is currently on site conducting repairs to resolve the issue as soon as possible.

The Municipality appeals to all residents *not to dispose of large objects, waste, wipes, grease, or other materials into the sewer system*. These items cause blockages that lead to service disruptions and damage to the system.

We apologise for the inconvenience and appreciate your cooperation while we work to restore normal service.

For further enquiries, contact the Call Centre at 079 049 1101

Issued by:
Mr Obakeng Isaacs
Municipal Manager
Date: 12 May 2026

09/05/2026

*KENNISGEWING*
TYDELIKE KRAGONDERBREKING: HOLLENBAGH LAAN

Datum uitgereik: 9 Mei 2026

Hiermee word inwoners van die Hollenbagh Laan binne Keimoes gebied in kennis gestel dat daar ’n tydelike kragonderbreking sal wees op:

Datum: 10 Mei 2026
*Tyd:* 08:00 – 12:00
*Rede:* Noodsaaklike instandhouding en opgradering van die elektrisiteitsnetwerk

*Gebiede wat geraak word:*
Hollenbagh Laan

*Belangrik:*
1. Beskou asseblief alle elektriese punte as lewendig gedurende hierdie tyd, aangesien kragtoevoer enige tyd herstel kan word.
2. Skakel sensitiewe toerusting af en ontkoppel dit om skade te voorkom.
3. Die Munisipaliteit vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word.

*Vir navrae kontak:*
*Inbelsentrum*
WhatsApp 079 049 1101

Mnr Obakeng Isaacs
Munisipale Bestuurder

Address

9 11the Avenue
Kakamas
8870

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27544616700

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kai !Garib Municipality posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share