Die Friersdaler

Die Friersdaler Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Friersdaler, Public School, Keimoes.

🌸✨ ’N SPESIALE AFSLUITING VAN VROUEMAAND! ✨🌸Gister was daar lag, liefde, waardering en baie lekker kos by GS Friersdale ...
01/09/2026

🌸✨ ’N SPESIALE AFSLUITING VAN VROUEMAAND! ✨🌸

Gister was daar lag, liefde, waardering en baie lekker kos by GS Friersdale R.K. β€οΈπŸ’›

Ons manspersoneel het besluit om ons wonderlike dames te bederf met ’n heerlike ete as ’n spesiale afsluiting van Vrouemaand. 🍽️🌷

Van die pragtige tafeldekking tot die heerlike verversings en, natuurlik, die lekker kuier β€” dit was ’n geleentheid om vir elke dame te sΓͺ:

β€œOns sien julle. Ons waardeer julle. Ons vier julle!” πŸ’β€οΈ

’n Groot dankie aan ons manspersoneel vir hierdie besondere gebaar en vir die moeite wat julle gedoen het om die dames so spesiaal te laat voel. πŸ‘πŸ½πŸ’―

Aan al ons dames: Dankie vir wie julle is, vir alles wat julle doen en vir die lig wat julle elke dag bring. πŸŒΈπŸ‘‘

Vrouemaand is dalk verby, maar ons waardering vir ons dames hou die hele jaar aan! ❀️

πŸŒΈπŸ’›β€οΈ

πŸ‘‘πŸ€Ž KRONE, KLASSE & VROUEKRAG! πŸ€ŽπŸ‘‘Vandag het ons wonderlike Damespersoneel as deel van hul Vrouemaand op ’n besonderse man...
26/08/2026

πŸ‘‘πŸ€Ž KRONE, KLASSE & VROUEKRAG! πŸ€ŽπŸ‘‘

Vandag het ons wonderlike Damespersoneel as deel van hul Vrouemaand op ’n besonderse manier gevier! ✨

Geklee in verskillende skakerings van bruin, met ons krone stewig op ons koppe, het ons herinner dat elke vrou haar eie unieke kleur, krag en kroon dra. πŸ‘‘πŸ€Ž

Van elke glimlag tot elke pose – ons dames het dit behoorlik laat werk! πŸ˜πŸ“Έ

Hier vier ons nie net vrouwees nie, maar ook die krag, liefde, toewyding en inspirasie wat ons dames elke dag in ons skoolgemeenskap bring. 🌸

Bruin was die kleur, maar VROUEKRAG was die tema! πŸ‘‘πŸ€Žβœ¨

πŸ†πŸ”₯ KHAI GARIB CHAMPS! πŸ”₯πŸ†UNBEATEN! UNSTOPPABLE! UNDENIABLE! πŸ’ͺ⚽Baie geluk aan PEP Guardiola aka Mr Saul en ons ongelooflik...
26/08/2026

πŸ†πŸ”₯ KHAI GARIB CHAMPS! πŸ”₯πŸ†

UNBEATEN! UNSTOPPABLE! UNDENIABLE! πŸ’ͺ⚽

Baie geluk aan PEP Guardiola aka Mr Saul en ons ongelooflike Friersdale U/19 Sokkerspan! πŸ‘πŸ½β€οΈπŸ’›

8 wedstryde. 8 oorwinnings. 0 verliese. 23 doele aangeteken. πŸ”₯
Hierdie span het nie net gespeel nie β€” hulle het GELÓÓF, GEVOG EN GESKITTER! πŸ†βš½

Van die eerste fluitjie tot die laaste doel β€” Friersdale staan HOOG! πŸ‘‘

πŸ‘πŸ½ Well done, boys! Julle harde werk, dissipline, spanwerk en deursettingsvermoΓ« maak ons trots.

En aan PEP Guardiola aka Mr Saul β€” dankie vir die leiding, passie en geloof in hierdie jong manne. πŸ‘πŸ½πŸ”₯

πŸ’›β€οΈ FRIERSDALE HOOG! β€οΈπŸ’›

πŸ“£ ONS SOEK OOK BORGE!
Om hierdie span en ons skool se sport verder te ontwikkel, sal borge van enige aard ongelooflik waardeer word. Of dit toerusting, vervoer, uniforms, finansiΓ«le ondersteuning of enige ander bydrae is β€” elke bydrae maak 'n verskil. πŸ™πŸ½

Kom ons bou saam aan die toekoms van ons jong sportsterre! βš½πŸ†

πŸ†πŸ”₯ SPORTDAG 2026 – FRIERSDALE R.K. πŸ”₯πŸ†Die aftelling is aan! πŸ™ŒπŸ½β€οΈπŸ’›Op Saterdag, 22 Augustus 2026, maak ons gereed vir ’n da...
21/08/2026

πŸ†πŸ”₯ SPORTDAG 2026 – FRIERSDALE R.K. πŸ”₯πŸ†

Die aftelling is aan! πŸ™ŒπŸ½β€οΈπŸ’›

Op Saterdag, 22 Augustus 2026, maak ons gereed vir ’n dag vol sport, gees, kompetisie en samesyn! πŸβš½πŸ‰

🚌 Busse begin om 07:00 met optel in Keimoes en Kakamas.
πŸ” Ververings sal te koop aangebied word.
🏫 ’n Hartlike welkom aan al 10 skole wat ons kom ondersteun!

Ons sportsoorte:
🏐 Netbal
⚽ Sokker
πŸ‰ Rugby

Kom ondersteun, kom geniet en kom wys jou skoolgees! πŸ”₯

β€οΈπŸ’› FRIERSDALE R.K. – WEES GETROU! πŸ’›β€οΈ

πŸ”₯πŸ† GEESWEEK IS ON… EN NOU BOU ONS OP NA SPORTDAG! πŸ†πŸ”₯Die gees is aan die gang, die energie is hoog en die opgewondenheid ...
16/08/2026

πŸ”₯πŸ† GEESWEEK IS ON… EN NOU BOU ONS OP NA SPORTDAG! πŸ†πŸ”₯

Die gees is aan die gang, die energie is hoog en die opgewondenheid bou! πŸ’œπŸ’›πŸ™Œ

Van Geesweek se pret en kreatiwiteit tot die groot hoogtepunt van Sportdag die komende naweek β€” ons is gereed om saam te staan, saam te speel en saam trots te wees op ons skool! πŸƒβ€β™€οΈπŸβš½πŸ…

πŸ’œ Een skool.
πŸ’› Een gees.
πŸ”₯ Een doel.

Kom ons wys wat Friersdale Gekombineerde Skool se gees beteken! Bring jou energie, ondersteun ons spanne en kom maak hierdie Sportdag een om te onthou! πŸŽ‰πŸ†





πŸ’œπŸ’›

15/08/2026

Join us in crowning Miss Friersdale RC 2026.

✨ THE FINAL JUDGE HAS ARRIVED… βœ¨πŸ‘‘After introducing an incredible panel of judges, we have reached the moment you’ve been...
14/08/2026

✨ THE FINAL JUDGE HAS ARRIVED… βœ¨πŸ‘‘

After introducing an incredible panel of judges, we have reached the moment you’ve been waiting for…

πŸ”₯ MEET OUR 6TH AND FINAL JUDGE FOR MISS FRIERSDALE 2026 β€” STEPHANIE JULIES! πŸ”₯πŸ‘‘

And trust us… we saved a very special one for last! ✨

🌟 Teacher. Model. Pageant Title Holder. Content Creator. Mom. Believer of Christ. 🌟

Stephanie Julies is a passionate educator, devoted mother and woman of purpose who believes in leading with grace, authenticity and intention.

Her journey stretches far beyond the classroom. She is a Miss South Africa 2014 contestant, SARIE Cover Finalist, model and pageant title holder β€” bringing with her a wealth of experience in beauty, fashion, confidence and personal growth. πŸ‘‘βœ¨

As a content creator, Stephanie uses her platform to inspire others through fashion, motherhood, education and faith, encouraging people to embrace their individuality and walk confidently in their own journey. ❀️

But what makes her presence on our panel truly special is the heart behind it all.

✨ Faith. Purpose. Passion. Excellence. ✨

Stephanie believes these are the foundations of everything she does β€” and we know she will bring that same standard to the Miss Friersdale stage.

She won't simply be looking for a beautiful face.
She'll be looking for confidence. Character. Authenticity. Grace. Purpose. πŸ‘‘

🎭 THE JUDGES ARE READY.
πŸ”₯ THE CONTESTANTS ARE READY.
πŸ‘‘ THE STAGE IS READY.

And now… THE FINAL PIECE OF THE PUZZLE IS IN PLACE. ✨

Six judges.
One unforgettable night.
One MASQUERADE QUEEN waiting to be crowned. πŸ–€β€οΈπŸ‘‘

Stephanie Julies β€” welcome to Miss Friersdale 2026!
We are honoured to have you join us on this extraordinary journey. ✨

🎭 MISS FRIERSDALE 2026
πŸ–€ MASQUERADE QUEEN ❀️

Behind every mask is a story. Behind every story is a Queen. πŸ‘‘

πŸ‘‘βœ¨

✨ MEET OUR 5TH JUDGE – MISS FRIERSDALE 2026 βœ¨πŸ‘‘πŸŒŸ SHE SEES BEYOND THE CROWN… SHE SEES THE WOMAN BEHIND IT. 🌟The judging pa...
14/08/2026

✨ MEET OUR 5TH JUDGE – MISS FRIERSDALE 2026 βœ¨πŸ‘‘

🌟 SHE SEES BEYOND THE CROWN… SHE SEES THE WOMAN BEHIND IT. 🌟

The judging panel is getting even more spectacular! πŸ‘‘βœ¨

We are honoured to introduce Judith Beukes as our 5th official judge for Miss Friersdale 2026! πŸ–€πŸ‘‘

Judith believes that pageantry is about so much more than where you come from. It is about where you are going, what you believe, and the person you are becoming. ✨

πŸ’« β€œPageants inspire me because it goes beyond where we come from, but focuses on where we are going to. What we believe we are, that is what we will become.” πŸ’«

And that mindset is exactly what makes Judith such a powerful addition to our judging panel.

Because behind every contestant is a story.
Behind every smile is a dream.
Behind every mask is a woman waiting to be seen. 🎭✨

Judith will be looking beyond the glamour and the sparkle β€” she will be looking for confidence, character, purpose and potential. πŸ‘‘

πŸ”₯ Five judges. One unforgettable night. One crown waiting to be claimed.

Judith, welcome to Miss Friersdale 2026 – Masquerade Queen! πŸ–€β€οΈπŸ‘‘

The stage is ready.
The masks are waiting.
And the Queen is somewhere among them… ✨

πŸ‘‘

Address

Keimoes
8860

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27643057531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Friersdaler posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Organization

Send a message to Die Friersdaler:

Shortcuts

Share

Category