Groenmyn Kwekery

Groenmyn Kwekery Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Groenmyn Kwekery, N12 Cape Town Road GWK, Kimberley.

🚨🚨🚨KENNISGEWING🚨🚨🚨Groenmyn Kwekery GWKHandelsure vir Paasnaweek:Vrydag 03-04: GESLUITSaterdag 04-04: 08:00 - 12:00Sondag...
02/04/2026

🚨🚨🚨KENNISGEWING🚨🚨🚨

Groenmyn Kwekery GWK

Handelsure vir Paasnaweek:

Vrydag 03-04: GESLUIT
Saterdag 04-04: 08:00 - 12:00
Sondag 05-04: GESLUIT
Maandag 06-04: 08:00 - 12:00

Navrae 0824969222 / 0649768991

Gelukkige ♥️💚Val-In-Tuins-dag💚♥️ van Groenmyn Kwekery aan al ons ondersteuners, aanhangers en voornemende ondersteuners....
14/02/2026

Gelukkige ♥️💚Val-In-Tuins-dag💚♥️ van Groenmyn Kwekery aan al ons ondersteuners, aanhangers en voornemende ondersteuners. Kom loer in en raak verlief op ons pragtige plante.

Navrae 0824969222 / 0649768991

🚨🚨🚨KENNISGEWING 🚨🚨🚨Groenmyn Kwekery GWK sal gesluit wees op die volgende datums oor die feesseisoen:Dinsdag 16 DesemberD...
15/12/2025

🚨🚨🚨KENNISGEWING 🚨🚨🚨

Groenmyn Kwekery GWK sal gesluit wees op die volgende datums oor die feesseisoen:
Dinsdag 16 Desember
Donderdag 25 Desember
Vrydag 26 Desember
Donderdag 1 Januarie

Normale handelsure bly geldig vir ander datums.

Navrae: 0649768991 / 0824969222

Foto: Lagerstroemia "Black Diamond"

Mooi in die oortreffende trap! Kom maak 'n draai by Groenmyn Kwekery 🤩
13/12/2025

Mooi in die oortreffende trap! Kom maak 'n draai by Groenmyn Kwekery 🤩

Dis weer Klein Saterdag by Groenmyn Kwekery! Kom kyk waarmee het ons alles die kwekery vol gepak en moenie vergeet van o...
03/12/2025

Dis weer Klein Saterdag by Groenmyn Kwekery! Kom kyk waarmee het ons alles die kwekery vol gepak en moenie vergeet van ons Black Friday promosie nie, geldig tot hierdie Saterdag, 6 Desember 🤩
(promosie details bietjie verder af op ons blad)

Groenmyn GWK, N12 suid, Kimberley

Navrae:
0649768991 / 0824969222

Lekker gereën deur die nag, nou is die grond lekker nat en sag vir plantjies plant ⛈️ kom maak 'n draai by Groenmyn Kwek...
29/11/2025

Lekker gereën deur die nag, nou is die grond lekker nat en sag vir plantjies plant ⛈️ kom maak 'n draai by Groenmyn Kwekery en kies 'n plantjie of twee om die tuin voor Kersfees op te helder 🤩

Dit is daai tyd van die jaar 🤩Black Friday by Groenmyn Kwekery, geldig tot 06-12-2025 of terwyl voorraad hou, beskikbaar...
28/11/2025

Dit is daai tyd van die jaar 🤩

Black Friday by Groenmyn Kwekery, geldig tot 06-12-2025 of terwyl voorraad hou, beskikbaar by GWK Kimberley.

Navrae 0649768991 / 0824969222

Groenmyn Kwekery GWK oop tot 13:00 vandag 😉
06/09/2025

Groenmyn Kwekery GWK oop tot 13:00 vandag 😉

Address

N12 Cape Town Road GWK
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

0649768991

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groenmyn Kwekery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share