31/08/2026
🌸Speel, leer en ontwikkel!🌸
Klein handjies, groot ontwikkeling!
Ons oefen vandag ons fynmotoriese vaardighede, oog-hand-koördinasie én middellynkruising terwyl ons al die klein “skatte” tussen die gras ontdek. 🌱🦋🌼
Leer deur speel – dis waar die mooiste groei gebeur! 🐷🐷🐷