VF Plus - Kroonstad

VF Plus - Kroonstad 'n Politieke party verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir 'n beter SA vir almal.

25/08/2026
15/08/2026
07/08/2026

Hofbevel gee duidelikheid oor VS-munisipaliteit

Die VF Plus neem kennis van ‘n Bloemfonteinse hooggeregshofbevel dat die nuwe munisipaliteit in die Xhariep-distrik eers in 2031 gevestig sal word.

Die bevel volg na ‘n ooreenkoms tussen onder meer die Vrystaatse regering en die herafbakeningsraad nadat die departement van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta) ‘n dringende aansoek vir ‘n interdik teen die verdeling van die Kopanong-plaaslike munisipaliteit in twee munisipaliteite gebring het.

______________
Lees die volledige verklaring hier: | Read the full statement here:
https://tinyurl.com/pteteuv6

Address

Kroonstad

Telephone

+27839961379

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when VF Plus - Kroonstad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share